Juds @ 23
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Hul was nie bewus van my bespreking nie, het gedink dit is vir die dag daarna. Ek ry 400km om daar oor te slaap, dan verwag hul my eers die dag daarna.
Juds @ 23 se terugvoer
Baie jammer vir die klein misverstand oor die datum,. Gelukkig het die gas net 10 minute gewag om in te boek. Baie dankie. Geniet die dag. Juds@23
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lucas Steyn-weg 23, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang