Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juds @ 23

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucas Steyn-weg 23, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Juds @ 23 is in Heuwelsig, Bloemfontein en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkelsentrums, hospitale, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Daar is 3 eenhede om van te kies. Victoria beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die dubbelbed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Daar is ook kaste met oorgenoeg pakplek. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook basiese skoonmaakprodukte. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n etenstafel met sitplek.

Freda 2 beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die dubbelbed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook kaste met oorgenoeg pakplek. Die kombuis is met 'n ingeboude braai, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook basiese skoonmaakprodukte. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n etenstafel met sitplek.

Matthews beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die dubbelbed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook kaste met oorgenoeg pakplek. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook basiese skoonmaakprodukte. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n etenstafel met sitplek.

Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lucas Steyn-weg 23, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Juds @ 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucas Steyn-weg 23, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbjWpcNr8CZ5dXBJgyG15niu8kBmPp08aO2dGFdunueEuJqKHqk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 23 Lucas Steyn Road Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.085761144853 26.203089699826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang