Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juffroushoogte Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 32 resensies vir Juffroushoogte Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sue H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Sal weer en weer k9m.

Die mees vriendelikste mense met warm en opregte harte.

Dan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan D

Awesome.

Die dames in die kombuis, in die ontbyt saal en die restaurant was fantasties met hul diens. Die perseel was skoon en netjies, en by verre die lekkerste "moerse" burger wat ek al ooit gehad het. Die by-kosse is uit die boonste rakke. Al die personeel is vriendelik, en laat jou regtig welkom voel.

Sue H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Sal dit voorwaar 'n gereelde besoek gee.

Voorwaar die beste plek, vir my spesifieke behoefte.

Jurina V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V

Weskus gasvryheid op sy beste.

Bekostigbare akkommodasie met alles wat jy sou nodig hê vir 'n wegbreek. Naby Vredenburg, Saldanha en Langebaan. Die kos is lekker en goed geprys. Hulle is die huis van die bekende moerse burger, a must try vir die baie honger. Die beste ding vir my van die verblyf is hulle fantastiese diens en lekker ontbyt wat ingesluit is. Sal hulle aanbeveel.

Wanda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P

Netjies. Vriendelike personeel.

Plekkie is netjies. Het alles gehad wat ons nodig het.

Kalene Goliath G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalene Goliath G

Verblyf was lekker. Die personeel was baie behulpsaam.

Ja, ons het ons tyd geniet.

Steve M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

The stay was nice, the B&B was a good family stop over.

The stay was child friendly, my daughter enjoyed the pool and trampoline. The food was very good as well.

Jerome Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome Z

We had a very comfortable stay at Juffroushoogte. The highlight was the pleasant interaction with the staff.

Very relaxing environment, the perfect stop-over location, including a lekker brekkie.

Teresa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa V

Lekker vir oornag.

Lekker gebly en lekker ontbyt. Kamer was skoon en netjies.

Gurtwon H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurtwon H

Rustig en heerlik stil.

My ouers was vir die naweek weg op my bespreking en hulle kon nie uitgepraat raak nie. Vriendelike diens, heerlike kos, uitmuntende personeel.

Eugene E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E

Het voldoen aan die basiese vereistes waarvoor ons betaal het!

Ons gaan op 'n gereelde basis na die Weskus en vind dat die area al hoe meer gewild word sodat verblyf 'n probleem word om gereël te kry, maar ons word altyd gehelp. Dankie.

Ruan O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan O

Vir ons doeleindes van net slaap en ontbyt, het ons niks meer nodig gehad nie.

Ons oorheersende gevoel was dat die hele pakket ons van ons behoeftes voorsien het. Daarvoor is ons dankbaar. Daar is klein verbeterings wat ek 100% seker is almal se ondervinding sal verbeter: 1. Ordentlike stortdeure i.p.v. die gordyn wat aan mens vasklou terwyl jy stort. Vir iets wat deur ander mense ook gebruik word, is dit iets wat ek beslis sou vervang. 2. Meer opsies by restaurant en selfs ontbyttafels vir mense met spesifieke dieetbehoeftes. Vir ‘n tipe 1 diabeet wat vet en hoë suiker bevattende kosse sover as moontlik moet vermy, was die opsies redelik beperk.

Gert V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gert V

Te raserig vir my.

Lae koste-verblyf. Het meer verwag.

Anthia A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthia A

Dit was fantasties.

Die verblyf was alles wat ek gedink het dit sou wees. En ontbyt was uitstekend.

Riekie N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie N

Rustig.

Juffroushoogte is 'n besonderse gasteplaas as mens wil wegkom van die stad se gewoel.

Natasha Z - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha Z

Rustig, genotvol en ontspannend!

'n Rustige oornag plek. Het dit baie geniet!

Olaf V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Olaf V

Doelmatig.

Netjies. Bietjie gestroop (kamer), min versiering/verfraaiing. Vloere kan 'n matjie of twee kry (daar's niks, net teëls). Luggate in die badkamers dra klank van een kamer na 'n ander. Man langsaan het vreeslik gesnork, maar as jy die badkamerdeur toemaak is dit beter. Ek sou digter gordyne wou hê, want die lamp buite die kamervenster was baie helder. Maar die mense was vriendelik en behulpsaam, en die kos baie goed. Ons is tevrede.

Freddie J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie J

Dit was regtig baie rustig en ons was behandel soos gaste.

Ons ry altyd verby Paternoster toe, maar nooit gedink dat daar rusplek net daar by Juffroushoogte was nie.

Chris-mare V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-mare V

Was heerlik in die natuur.

Die plaasgevoel was heerlik!

Madene K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Madene K

Glad nie wat ons verwag het nie.

Die restaurant se kos is baie goed. Daaroor kon ons nie kla nie. Daar was wel 'n insident die Vrydagaand by die restaurant wat ontstellend was, maar daar is opgetree teenoor persoon verantwoordelik.

Wally A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally A

Goed.

Baie goeie, veilige omgewing. Lekker plek om te bly. Plek was lekker naby alles.

Dianne N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne N

Ek sal maklik hulle weer gebruik.

Juffroushoogte se personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. WiFi is beskikbaar. Ons het 'n welkompakkie gekry met koffie, tee ens. Kamers skoon, gemaklik. Klein, maar alles nodig vir 'n blommekyknaweek. Daar is parkeerplek reg voor elke huis. Ons het veilig gevoel. Ontbyt is smaaklik met lekker vars vrugte ens.

George V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George V

Lekker gebly, dit was goed geleë vir ons doel.

Maklik om te vind. Strategies geleë. Mooi skoon. Bed bietjie ongemaklik.

Albertus D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus D

Rustige, landelike stemming.

Netjiese kamer naby ingang. Vriendelike diens en goeie ontbyt.

Fransie E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fransie E

Kamers te klein, nie skoon nie.

Dit was vir my nie op standaard nie. Die kos was heerlik, maar kamerdiens swak. Sal nie weer gebruik as ek dit kan verhelp nie. Ek sal 'n volgende keer meer uitvind oor wat ek gaan kry. Ek het niks teen die plek nie, maar nie goed genoeg vir my nie.

Julandi K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julandi K

Rustige atmosfeer, puik diens!

Dis die eerste keer in 16 jaar wat ons familie weer saam vakansie gehou het. Ek het my vrek gesoek na verblyf en toe ek op Juffroushoogte afkom was dit 'n teken aangesien ek en my ma self onderwysers is. Ons het dit vreeslik geniet. Die kamers was skoon, die restaurant se kos is uitstekend en die diens puik. Dit was rustig en pragtig. Net wat ons nodig gehad het! En dit is naby als geleë. Baie dankie!

Mike U - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike U

Great en n rustige verblyf gehad!

Waarde vir geld en nog meer!

Nurisha W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nurisha W

Dit was baie lekker en rustig.

Ek sal enige dag weer gaan. Dit was al te rustig.

Marie L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Mooi omgewing!

Baie goeie waarde vir geld! Baie mooi omgewing.

Attie E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie E

Baie netjies en skoon, met ons aankoms is ons vriendelik ontvang.

Vriendelike ontvangs, skoon kamers (pas opgeknap), en 'n heerlike ontbyt waarvan die koste by verblyf ingesluit was.

Frikkie O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie O

Aangenaam verras!

Netjiese akkommodasie gerieflik geleë, sal weer daar oornag.

Marais K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais K

Baie aangenaam!

Skoon, lekker kos en veilig!

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2MzA5ZTRlLTg2NmUtNDZiYS04NjRhLWQ2ZGE4M2QzMGIzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 R45 Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.931062 18.067365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang