Jules of the Karoo Lodge
Beskrywing
Chalet 1 is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste en het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Katoenlinne en donsveer-duvets word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea wat 'n knus kaggel en WiFi het. Die kombuis is op versoek beskikbaar en braaipakkies en bygeregte kan bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir troeteldiere saambring.
- Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye deur hul eienaars naby plaasdiere vergesel word. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van gaste verhaal word.
- Selfoonsein is beperk op die grondpad na Jules of the Karoo Lodge en gaste moet sodra hulle daar aankom 'n WhatsApp stuur na die nommer wat voorsien word.
- Jules of the Karoo Lodge word via 'n 55 km lange grondpad bereik en gaste word aangeraai om voertuie met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte en/of sportmotors kan dalk probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 2 bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Katoenlinne en donsveer-duvets word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea wat 'n knus kaggel en WiFi het. Die kombuis is op versoek beskikbaar en braaipakkies en bygeregte kan bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir troeteldiere saambring.
- Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye deur hul eienaars naby plaasdiere vergesel word. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van gaste verhaal word.
- Selfoonsein is beperk op die grondpad na Jules of the Karoo Lodge en gaste moet sodra hulle daar aankom 'n WhatsApp stuur na die nommer wat voorsien word.
- Jules of the Karoo Lodge word via 'n 55 km lange grondpad bereik en gaste word aangeraai om voertuie met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte en/of sportmotors kan dalk probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en katoenlinne en donsveer-duvets word voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea wat 'n knus kaggel en WiFi het. Die kombuis is op versoek beskikbaar en braaipakkies en bygeregte kan bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir troeteldiere saambring.
- Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye deur hul eienaars naby plaasdiere vergesel word. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van gaste verhaal word.
- Selfoonsein is beperk op die grondpad na Jules of the Karoo Lodge en gaste moet sodra hulle daar aankom 'n WhatsApp stuur na die nommer wat voorsien word.
- Jules of the Karoo Lodge word via 'n 55 km lange grondpad bereik en gaste word aangeraai om voertuie met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte en/of sportmotors kan dalk probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en katoenlinne en donsveer-duvets word voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea wat 'n knus kaggel en WiFi het. Die kombuis is op versoek beskikbaar en braaipakkies en bygeregte kan bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir troeteldiere saambring.
- Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye deur hul eienaars naby plaasdiere vergesel word. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van gaste verhaal word.
- Selfoonsein is beperk op die grondpad na Jules of the Karoo Lodge en gaste moet sodra hulle daar aankom 'n WhatsApp stuur na die nommer wat voorsien word.
- Jules of the Karoo Lodge word via 'n 55 km lange grondpad bereik en gaste word aangeraai om voertuie met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte en/of sportmotors kan dalk probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en katoenlinne en donsveer-duvets word voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea wat 'n knus kaggel en WiFi het. Die kombuis is op versoek beskikbaar en braaipakkies en bygeregte kan bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir troeteldiere saambring.
- Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye deur hul eienaars naby plaasdiere vergesel word. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van gaste verhaal word.
- Selfoonsein is beperk op die grondpad na Jules of the Karoo Lodge en gaste moet sodra hulle daar aankom 'n WhatsApp stuur na die nommer wat voorsien word.
- Jules of the Karoo Lodge word via 'n 55 km lange grondpad bereik en gaste word aangeraai om voertuie met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte en/of sportmotors kan dalk probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hiérdie kothuis met lugversorging is ideaal vir 5 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is 3 enkelbeddens in die ruim leefarea en katoenlinne en donsveer-duvets word voorsien. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Buite-braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir troeteldiere saambring.
- Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye deur hul eienaars naby plaasdiere vergesel word. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van gaste verhaal word.
- Selfoonsein is beperk op die grondpad na Jules of the Karoo Lodge en gaste moet sodra hulle daar aankom 'n WhatsApp stuur na die nommer wat voorsien word.
- Jules of the Karoo Lodge word via 'n 55 km lange grondpad bereik en gaste word aangeraai om voertuie met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte en/of sportmotors kan dalk probleme ondervind. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang