Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jules of the Karoo Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Richard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Glorious jewel! Beautiful place, in the heart of a glorious landscape. Spotlessly clean, completely laid back and perfectly equipped for a relaxed stay. Spend time here if you have it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowend. Dit was 'n absolute plesier. Die mense is so gasvry en die plek en uitsig is asemrowend mooi. Ons het 'n baie lekker nagrus gehad in die Karoo-stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons het die swembad geniet. Baie mooi verblyf. Baie lekker mense. Gesellig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Vryheid, genade en geloof laat mens se hart bloei in die pragtige deel van ons land. Dit is regtig 'n juweel van 'n plek. Die Karoo was toegedraai in 'n wolkekombers. 'n Absoluut wonderlike plek en die gasheer is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absolutely sublime! It was magical. Super quiet and amazing star gazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik. Baie mooi landskap en puik fasiliteite en gasvryheid. Etes fantasties. Absoluut fantasties. Ons het daar aangekom as gaste en daar weggery as familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zané H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pure gasvryheid. Pure Karoo. Heerlike oornagverblyf met warm gasvryheid en die mooi van die Karoo. Sal Jules of the Karoo Lodge aanbeveel vir oornag of langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lieflike verblyf en onmeetbare gasvryheid. Ons was ontvang en oorspoel met gasvryheid deur die Theron-familie. Die chalet is stylvol uitgerus met elke luuksheid wat jy moontlik sal benodig. Sal beslis die bespreking van aandetes en ontbyt aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag
4.8
Des 2023

A beautiful jewel in the Karoo. What an absolute jewel in the Karoo! Hosts went out of their way to make our stay comfortable. Catering was superb. Beautiful surroundings, a place where you need to stay a few days to appreciate the beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

This really was a little gem in such an awesome spot. It didn't bother us that it was 50 km on a dirt road, as the road was better than most tar roads in South Africa. Lovely people and great hosts. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA059e14e2bf8eba5ab5ceaf8f4df5fbf1ac26b2a4311c53bd5b375f34b7b899cd49f31e217cff2f89f2bd4dede509cfa5679c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Off the R398 Plaatfontein Farm 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.025512848528 23.77981155487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang