Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juliette 204

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg 1, Juliette-woonstel 204, V & A Waterfront, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Juliette 204 is geleë in die hartjie van die suksesvolste Waterfront-ontwikkeling ter wêreld, die V&A Waterfront. Hierdie selfsorgwoonstel maak voorsiening vir beide die ontspannings- en sakereisigers.

Die kompakte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Daar is UPS wat die Wi-Fi, TV en ligte aan hou tydens beurtkrag.

Die leefarea maak oop op 'n balkon wat 'n patiostel het en oor die kanaal uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Juliette 204
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dock-weg 1, Juliette-woonstel 204, V & A Waterfront, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Juliette 204 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg 1, Juliette-woonstel 204, V & A Waterfront, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd26f837171642ce9c56d7792fa9e2cbd35c9cec1236e70593adde453d9b486448d79ea14afd0115a2a21d2cddfef1bccc92a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Dock Road 204 Juliette Apartment, V & A Waterfront 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.911150608667 18.420350341501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang