Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Julsies Home

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Henrietta N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Pragtige ligging, vriendelike gasvrou en gasheer, smaaklike ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Juliette
Julsies Home
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Ons het die blits besoekie so geniet en hoop om julle weer te sien. Julle was wonderlike gaste. Mag julle besigheid floreer. Groete Nick en Juliette

Peet B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Pragtige plekkie, baie lekker gebly. Baie gasvry, gevoel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliette
Julsies Home
Hi Peet Dit was 'n plesier om julle hier by Julsie's Home te hê. Julle is 'n pragtige gesin en dankie vir die lekker verrassing. Hoop julle hou nog verder baie lekker vakansie.

Larelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Most beautiful home! Beautiful home with the friendliest helpful people ever! Julie and Peter felt like family when we left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliette
Julsies Home
Louise jy en Kobus was so 'n plesier en dit was so 'n groot voorreg on julle hier by Julie's Home te huisves. Ons het julle regtig baie geniet en wag vir 'n volgende kuiertjie. Baie baie groete en bly asseblief veilig.

Louise Lambrechts L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Heerlike verblyf. Baie vriendelike eienaars. Julsies is baie netjies. Eienaars gasvry en behulpsaam. Lieflike uitsig oor die see. TV al die kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Professioneel, maar gesellig, smaakvol en gemaklik, pragtige uitsigte. Ons het so lekker gekuier by Juliette en Nick. Ons was vriendelik verwelkom en gewys waas alles is. Alles was netjies en skoon en so smaakvol afgerond. Daar was genoeg komberse en die duvet was so lekker warm. Die uitsig uit Kamer 1 was net asemrowend. Die walvisse en dolfyne het spesiaal vir ons kom hallo sê. Die stoepie was ook lekker om op te sit, en die beskikbaarheid van al die DStv-kanale was lekker vir my man. Die ontbyt was baie smaaklik en vullend. Laastens het ons lekker met Juliette en haar man gesels en 'n hartskonneksie gemaak wat ons sal terugroep om weer te kuier. Baie dankie Juliette en Nick, dit was so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliette
Julsies Home
Hi Cornelia, Baie dankie vir al die komplimente. Dit was 'n voorreg om julle by Julsie's Home te ontvang en dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Julle besoek sal ons altyd onthou. Veilig bly en hoop ons sien julle weer. Groete uit die mooie Mossel Baai.

Lizelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Die eienaars is baie gasvry en die gastehuis super netjies. Sal enige tyd weer Julsies Home besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag
4.8
Des 2020

Gesellig, warm, vriendelik. Dit was ’n heerlike verblyf met huislike atmosfeer, vriendelike gasvrou en gasheer en ’n 5-ster ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Absoluut fantastiese gashere! Ons kan dit beslis aanbeveel. Fantastiese gasheer en gasvrou wat jou baie tuis laat voel. Baie mooi en gerieflik. Ons gaan beslis weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliette
Julsies Home
Hi Hanlie baie baie dankie vir al die komplimente ons waardeer dit opreg. Dit was vi ons 'n groot voorreg gewees om julle as gaste hier te gehad het en ons het sommer dadeliik vir julle lief geraak. Kom kuier asseblief weer julle was puik gaste en ons sien uit na 'n volgende keer.

Aletna V
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Die verblyf by Julsies Home het alle verwagting oortref: gerieflik, netjies gasvry. Juliette en Nic het my tyd by Julsies Home laat voel ek is by die huis. Hulle gasvryheid was wonderlik. Die plek is so smaakvol gemeubileerd, gerieflik en super netjies. Ek sal beslis weer van Julsies Home gebruik maak. Stuk van my hart het agtergebly daar. Ek waardeer al die moeite wat hulle gedoen het - voorwaar in my tydperk weg vir 2 weke - die hoogtepunt van alles. Uitsig van die kamer was net so wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Stunning, huislike atmosfeer. Lieflike tannie en oom. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juliette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqKMFpBHuVBTOo1vdjvWC34jdpjRKOOvV5EJdRsFhmizo92Utnb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080083285755 22.163995611769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang