Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Julsies Home

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike gastehuis is in die rustige, kusdorpie Reebok geleë, 'n kort entjie se ry vanaf Mosselbaai en George-lughawe. Die huis bied gedeeltelike uitsigte oor die see en 'n veilige swemstrand is ook naby geleë.

Julies Home het slaapplek vir 8 gaste in 'n keuse van 4 gastekamers. Elke slaapkamer is smaakvol gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers terwyl die oorblywende slaapkamers van 'n gedeelde badkamer gebruik maak.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV beskikbaar vir gaste se gebruik terwyl 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en mikrogolf ook beskikbaar is. Veilige parkeerplek en WiFi word ook voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Reebokstrand, Oubaai Gholflandgoed en Garden Route Casino in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juliette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Duikerlaan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Julsies Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqKMFpBHuVBTOo1vdjvWC34jdpjRKOOvV5EJdRsFhmizo92Utnb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080083285755 22.163995611769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang