Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jungle @ C Log Cabin

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Wilma L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie netjies en ruim. Gemaklik en gerieflik. Thomas het vir ons gewag en die sleutel oorgehandig en regdeur ons tydjie daar was hy baie behulpsaam. Ons kon enige tyd op sy knoppie druk. Die huis is lekker ruim, skoon en netjies. Die beddens slaap baie lekker en die beddegoed sag en warm genoeg. Ons het lekker gestort en gebad - die water was lekker warm. Ons het baie tuis en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

We enjoyed our stay. The house is very nice, everything worked, everything is available. There was nothing we looked for that wasn't there. We had a really enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Lovely location well equiped unit. Unit is in a lovely area, well equiped, has a few electrical issues of concern and a bit of maintenance needed. Communication and service great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Giel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2022

Sal nie weer by Jungle @ C boek nie. Baie foute op die perseel, borrelbad het eers op 3de dag gewerk, hekmotor het nie gewerk nie, stoof-oond trip krag, vensterglas en bulbs is eers vervang nadat ons ingeboek het en opsigter het gekla daar word niks reggemaak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Rozell G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Perfect holiday home! Our stay at Jungle @ C Log Cabin was absolutely amazing. It was over and above what we expected. Great large house with comfortable beds. The outdoor area was great. We really enjoyed the jacuzzi as well since it was winter. The correspondence with Elsie was very efficient and Andrew at Trafalgar was always ready to help or assist when we called. I would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riya G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2021

The place is lovely, however the only thing that we didn't like is the cockroaches that we found in the house and couldn't sleep. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Roxaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Awesome. The place has everything we needed. It's a perfect getaway for family to relax and have a good time. It's quiet and private. Would definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Jungle @ C Log Cabin
Dear Rozaan, Thank you for the kind review. You and your family are always welcome at our house. Regards, Elsie.

Debbie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2019

It was a wonderful weekend away and Andrew went out of his way to make our stay as comfortable as possible. Jungle @ C was a wonderful cabin that easily accommodated all of us. We recommend it as a great family destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Jungle @ C Log Cabin
Hi Debbie Thank you for the good review. Will be a pleasure to accommodate you again. Tommy & Elsie

Jaco E
Lang verblyf
4.0
Jan 2019

Huis was baie gemaklik en het 'n lekker kuier-area. Alles wat jy nodig het. Baie lekker blyplek! Gemaklik vir 10 mense. Kuier-area was baie lekker tot sy eie yskas vir jou drank en koeldrank! Jacuzzi en swembad was lekker toe ons teruggekom het van die strand af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thomas
Jungle @ C Log Cabin
Hello Jaco, Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit regtig.

Kerisha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2018

Very relaxing. We had a great time. Thank you Elsie for all the assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thomas
Jungle @ C Log Cabin
Hi Kerisha Thank you for the very good review. It was a pleasure having you and your family at our vacation house. Regards Elsie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 680
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 680
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 363, Erfdeel 7, Grenville Pad, Trafalgarstrand, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b034b98bb45d6e9fc04f68f401c0c1273204b2b59719664bd5527d573703aa072d236c12595b529f46709cbb67edbd6b173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 Lot 363, Portion 7 Grenville Road 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.963500669773 30.286820447491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang