Jungnickel Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Tasneem K - Jan 2024
Algehele gradering
Friendly awesome stay.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Thank you for the positive feedback, we appreciate it. We're looking forward to accommodating you again in the future.
Victoria G - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for overnight.
Dylan V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens, vriendelik.
Jacmar B - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Dankie Jacmar, lekker om sulke terugvoering te kry.
Krizaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, gemaklike beddens. Baie meer as wat ons verwag het. Die ontbyt was heerlik en die personeel uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar oorslaap.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dis heerlik om sulke positiewe terugvoer te kry. Dit gee ons sommer weer energie om aan te gaan. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete
Judi en die Jungnickel span
Annatjie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ouwêrelse kuiertjie in pragtig versorgde, historiese huis.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Dis ‘n riem onder die hart om sulke positiewe terugvoer te kry. Hoop ons sien jul weer.
Judi en die Jungnickel span
Cecile J - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies. Ou houtvloere. Mooi netjiese kamer. Basiese ontbyt.
Elmarié H - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Hallo Elmarie
Ons is bly julle het julle verblyf geniet en hoop beslis om julle weer te sien. Groete, Judi en die Jungnickel span
Marthie N - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jenni P - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful, comfortable, welcoming.
Lees meerJungnickel Guesthouse se terugvoer
How wonderful to get such a review. You really made our day. We do hope to have the privilege of hosting you again. Hope you travelled safely.
Kind regards,
Judi and the Jungnickel Team.
Ronell C - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspanne.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ronell, vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet en dat julle nou deel is van die Jungnickel familie, soos ons genoem het, is dit nou jul Kimberley huis. Ons hoop om sommer gou weer die voorreg te hê om julle te huisves. Groete, die Jungnickel span.
Nicolaas C - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid, netheid en kwaliteit.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Dankie Nicolaas, vir die positiewe terugvoering. Dit is lekker om te hoor gaste geniet hul verblyf en dit spoor sommer die span aan, om die ekstra myl te loop. Dit was 'n voorreg te jou by ons te akkommodeer, maak gerus weer so in die toekoms.
Vriendelike groete - Die Jungnickel span.
Gary H - Nov 2020
Algehele gradering
Great!
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Thank you Gary for your positive feedback, this is so nice to hear.
Really hope to see you again soon.
Judi and the Jungnickel Team
Hugo S - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik, goeie geriewe, naby alles
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Hallo Hugo
Dankie vir die terugvoering. Dit was baie lekker om julle by ons te akkommodeer en sien uit na die volgende keer. Kimberley werk tans daaraan om fibre te kry, so met jul volgende besoek sal jul goeie Wi-fi ontvang.
Groete - Die Jungnickel Span
Marius E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis. Lawn, die eienaar, baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Hi Marius,
Dis lekker om sulke terugvoer te kry. Ons sal definitief vir Lawn op die skouer klop, hy is maar net die hart en siel van Jungnickel. Ons sien uit na die volgende besoek.
Groete,
Die Jungnickel Span
Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Skoon. Lekker kos. Hulpvaardig.
Brumilda V - Mei 2019
Algehele gradering
Goed.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Dankie dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Vriendelike groete
Judi en die Jungnickel span.
Marietjie V - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike diens en vriendelikheid.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Ai Marietjie dis nou lekker om sulke terugvoer te kry. Ek gee dit deur aan elkeen van die personeel. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Judi en die Jungnickel span
Roline S - Mei 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Hallo Roline,
Dis dié tipe terugvoer wat ons weer laat besef hoekom ons doen wat ons doen. Ons sien uit na die volgende bespreking.
Groete,
Judi en die Jungnickel span
Adriette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal nêrens anders bly in Kimberley nie.
Lees meerJungnickel Guesthouse se terugvoer
Ai Adriëtte hoe lekker is dit om so 'n mooi getuigskrif oor Jungnickel te ontvang. Dit gee ons sommer weer oemf om aan te gaan. Dis vir ons wonderlik om te weet ander mense waardeer ook die ou Victoriaanse glorie, alhoewel dit nogals 'n nimmereindige storie is om in stand te hou. Kom kuier tog weer asseblief.
Groete
Judi en die Jungnickel span.
Este P - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel en heerlike verblyf.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Hi Este,
Ons is bly julle het julle verblyf geniet en hoop beslis om julle weer te sien.
Groete,
Judi en die Jungnickel span
Estilet D - Jan 2019
Algehele gradering
Huislike atmosfeer met vriendelike personeel.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het Jungnickel geniet en dat julle nou deel is van die Jungnickel familie. Ons hoop om sommer gou weer die voorreg te hê om julle te huisves.
Groete
Die Jungnickel span
Johann D - Mrt 2019
Algehele gradering
By ontvangs was alles in plek.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Hallo Johann,
Dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoer. Bly alles het glad verloop en en ons hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Judi en die Jungnickel Span
Jaco T - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike netjies woning.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Hallo Jaco,
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by Jungnickel te kon ontvang.
Vriendelike groete
Judi en die Jungnickel Span
Ina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, heerlike ontbyt!
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Beste Ina,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf en die ontbyt geniet sowel as die swembad. Moet së dis nou so koelerig hier dat die swembad vir eers minder aantreklik is. Ons hoop dis nie die laaste keer wat ons julle hier sal ontvang nie.
Groete
Judi en die Jungnickel span.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Edward L - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
More Edward,
Dankie vir julle moeite om vir ons sulke lekker positiewe terugvoer te gee. Ons hoop om weer die voorreg te hê om julle te huisves - gouer eerder as later.
Warm groete
Judi en die Jungnickel span.
Rose S - Aug 2018
Algehele gradering
A very pleasant B&B.
Jungnickel Guesthouse se terugvoer
Dear Peggy,
Thank you for taking the time to send us a review. It always helps us to do even more for our guests. It was a privilege to accommodate you and it is good to hear that you enjoyed our breakfast.
We would also like to apologize once again for the guest that made the noise. We spoke to him and sorted the matter out the next morning. We can assure you that 99.9% we do not have this problem. Unfortunately, on occasion, a guest will misbehave.
We invite you to visit us again in the future to experience our usual tranquil atmosphere.
Hope you have a lovely day.
Regards,
The Jungnickel Team
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang