Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jungnickel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tasneem K
1 nag
5.0
Jan 2024

Friendly awesome stay. Awesome service, pool and breakfast a real treat. Place was clean, beds comfortable and the friendliness was really welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
Thank you for the positive feedback, we appreciate it. We're looking forward to accommodating you again in the future.

Victoria G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Perfect for overnight. Breakfast was included which was very nice. The room was comfortable and the bed and bedding were of good quality. Management was very helpful and friendly. Highly recommended for an overnight stay or even longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie goeie kliëntediens, vriendelik. Baie vriendelike mense. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacmar B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Waarde vir geld! Ons kon nie ontbyt eet nie a.g.v. vroeë vertrek, so hulle het 'n baie lekker snack box gepak die vorige aand. Baie lekker! Dis nou ons jaarlikse verblyf met die skolerugby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
Dankie Jacmar, lekker om sulke terugvoering te kry.

Krizaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Pragtige plek, gemaklike beddens. Baie meer as wat ons verwag het. Die ontbyt was heerlik en die personeel uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar oorslaap. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
Baie dankie dis heerlik om sulke positiewe terugvoer te kry. Dit gee ons sommer weer energie om aan te gaan. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete Judi en die Jungnickel span

Annatjie D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Ouwêrelse kuiertjie in pragtig versorgde, historiese huis. Die sjarme van die huis uit vervloë dae, het ons behoorlik bekoor. daarby was die vriendelike en professionele personeel en heerlike ontbyt 'n lekker bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
Baie dankie! Dis ‘n riem onder die hart om sulke positiewe terugvoer te kry. Hoop ons sien jul weer. Judi en die Jungnickel span

Cecile J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2022

Netjies. Ou houtvloere. Mooi netjiese kamer. Basiese ontbyt. Gesukkel om plek te kry oor straatname wat nie duidelik is nie. Netjies. Mooi kamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarié H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Wonderlik! Heerlike, stil omgewing. Baie netjies en skoon. Beslis 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
Hallo Elmarie Ons is bly julle het julle verblyf geniet en hoop beslis om julle weer te sien. Groete, Judi en die Jungnickel span

Marthie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Goeie waarde vir geld. Kamers was netjies en skoon. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Ontbyt uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Wonderful, comfortable, welcoming. We absolutely loved our two night stay. The staff were always attentive, willing to be of assistance. The breakfast was fresh and hot and delicious. We would stay here again in a heartbeat. Rooms were awesome, clean, comfortable beds and everything we needed. We had to leave by 06:30am on the Friday and this was no sweat for the staff. They packed a breakfast picnic box for us to take on the road. It was perfect! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
How wonderful to get such a review. You really made our day. We do hope to have the privilege of hosting you again. Hope you travelled safely. Kind regards, Judi and the Jungnickel Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5595812f7389478611ef0ef11a2af52c031ce93a7b3987acb4ec0efc953088d392f8b9ad7c90ff16df46f4b2422ef9a4f1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 24 Park Road Belgravia 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74385 24.77215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang