Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jurah

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Veronique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

So lekker! Dit was regtig baie lekker. Die eienaars is baie vriendelik en die plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Veilige parkeerplek. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Nov 2022

Baie stil en rustig. Hemels! Goeie omgewing, wonderlike mense, op jou eie en goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Mei 2022

Stil, rustig en baie ontspannende atmosfeer. Heerlik gebly by Jurah. Sal Jurah enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf
4.8
Jan 2022

Baie netjiese geriewe in 'n stil omgewing. Baie privaat en vriendelike ontvangs gehad. Sal weer by Jurah oorbly en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812a1cdfbc1cb3ccdf0cf7cb4d795e72cad82d0f790f9a602cadcfc421d546fea1ccf21e401b984e64896db1ac2683bd5ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Airway Avenue Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.956528826952 22.423783193453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang