Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jurah

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Jurah
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Veronique D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique D

So lekker!

Dit was regtig baie lekker. Die eienaars is baie vriendelik en die plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Veilige parkeerplek. Sal definitief weer kom!

Pieter W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Baie stil en rustig. Hemels!

Goeie omgewing, wonderlike mense, op jou eie en goeie waarde.

Pieter W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Stil, rustig en baie ontspannende atmosfeer. Heerlik gebly by Jurah.

Sal Jurah enige tyd aanbeveel.

Pieter W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Baie netjiese geriewe in 'n stil omgewing. Baie privaat en vriendelike ontvangs gehad.

Sal weer by Jurah oorbly en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812a1cdfbc1cb3ccdf0cf7cb4d795e72cad82d0f790f9a602cadcfc421d546fea1ccf21e401b984e64896db1ac2683bd5ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Airway Avenue Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.956528826952 22.423783193453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang