Jurah
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jurah bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 gaste in Heather Park in George. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n konveksieplaat, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis internet is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep en privaat tuin met braaigeriewe en 'n uitsig oor die Outeniekwaberge. Onderdakparkeerplek word voorsien agter 'n afstandbeheerde hek.
George het verskeie strande waar gaste kan swem en visvang. Gaste is ook welkom om te gaan gholfspeel, voetslaan, stap, fietsry, kaasproe, aarbeie pluk, bierproe en kan ook die 4x4-roetes aandurf. Die Outeniekwa Vervoermuseum is ook in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Jurah het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heather Park Blanco George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang