Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jurah

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jurah is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 2 mense in Heather Park, George. Die eenheid gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die oopplan-eenheid is op die hoofhuis se perseel geleë en het 'n privaat ingang. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n konveksieplaat, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

'n TV met sekere DStv-kanale en gratis internet is in die eenheid beskikbaar. Die eenheid maak oop op 'n patio en privaat tuin met braaigeriewe wat oor die Outeniekwaberge uitkyk. Onderdakparkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

George bied swem en visvang by die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk en bierproe. Die Outeniqua-vervoermuseum is ook naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jurah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-laan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812a1cdfbc1cb3ccdf0cf7cb4d795e72cad82d0f790f9a602cadcfc421d546fea1ccf21e401b984e64896db1ac2683bd5ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Airway Avenue Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.956528826952 22.423783193453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang