Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just-a-bed- Stone Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Emuel H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie mooi, netjies en ruim. Ja. Kan net nie sleepwa toemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons verblyf was baie lekker en ons was hartlik ontvang. Die plek is netjies, pragtig en absoluut aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was heerlik om Graaff-Reinet en die omgewing te verken. Hierdie akkommodasie is binne loopafstand van oulike eetplekke en besienswaardighede. Ten spyte daarvan is die straat stil en kon ons heerlik rus. Ons gasvrouens se kommunikasie was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie Francois D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome plekkie. Waarde vir geld. Dit was presies wat ons benodig het. Ek en my vrou, my ma en ons seun het heerlik daar gebly. Al was die badkamer in ons kamer, het ons dit laat werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol D
1 nag
5.0
Sep 2024

Great. "Just a Bed" in Graaff-Reinet was exactly what I needed for a quick overnight stay. The accommodation was clean, comfortable, and offered all the essentials for a good night's rest. While it's a no-frills option, it was perfect for my brief stopover in this charming town. The location is convenient, close to local restaurants and attractions, making it easy to explore Graaff-Reinet. The check-in process was smooth, and I appreciated the hassle-free experience. If you're looking for a simple, budget-friendly stay without compromising on comfort, "Just a Bed" is a great choice. I’d definitely recommend it for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Skoon verlief op die plek. Wat 'n lekker plek! Groot, ruim en netjies. Die gasvrou het seker gemaak ons weet alles en was baie behulpsaam. Ek wens ons kon 10 dae daar bly. Ek beveel die plek baie sterk aan. Dit was so lekker om daar te slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudie
Just-a-bed- Stone Cottage
Hallo Peter, jou goeie resensie maak alles die moeite werd! Ons is bly julle het so lekker tuisgevoel.

Fiona A
1 nag
5.0
Sep 2024

Relaxed and comfortable. Just-a-bed was a lot more than just a bed! Comfortable, spacious, and with everything needed for an easy, stress-free stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-mari W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie ruim en netjiese verblyf. Ons het baie goed uitgerus vir die aand wat ons oorgeslaap het. Kommunikasie was baie goed, behulpsaam en vriendelik van die begin af tot ons weer vertrek het. Sal weer hier oorslaap in die toekoms. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome lekker. Ons het dit baie geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Skoon, uniek, karaktervol, veilig en stap afstand restaurant. Oulike, karaktervolle huisie met genoeg spasie en alles wat jy nodig het vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 60

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3456e34e88106426b8a372c2f466014c19a27769e0165e243b2cb33974d1f0967a613793140145b657cc47615eb96f506f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 77 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.252036755 24.531855661971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang