Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just-a-bed- Stone Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Just-a-bed- Stone Cottage bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis in Graaff-Reinet. Die kothuis is naby restaurante en winkels in die omgewing geleë en is ideaal vir gesinne wat die platteland wil besoek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Let op dat die badkamer aan die hoofslaapkamer grens.

Die oopplankombuis is met 'n yskassie, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n rusbank. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n enkelmotorhuis beskikbaar. Gaste kan ook die parkeerplek in die straat gebruik.

Gaste kan die voetslaanroetes in die dorp verken, of die museums, geskiedkundige terreine en die natuurreservate besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leana B
Saam met vriende
5.0
Ons verblyf was baie lekker en ons was hartlik ontvang. Die plek is netjies, pragtig en absoluut aanbeveelbaar.
Okt 2024
Llise D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik om Graaff-Reinet en die omgewing te verken. Hierdie akkommodasie is binne loopafstand van oulike eetplekke en besienswaardighede. Ten ...
Sien meer
Sep 2024
Jurie Francois D
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome plekkie. Waarde vir geld. Dit was presies wat ons benodig het. Ek en my vrou, my ma en ons seun het heerlik daar gebly. Al was die badkamer in...
Sien meer
Sep 2024
Errol D
5.0
Great. "Just a Bed" in Graaff-Reinet was exactly what I needed for a quick overnight stay. The accommodation was clean, comfortable, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Skoon verlief op die plek. Wat 'n lekker plek! Groot, ruim en netjies. Die gasvrou het seker gemaak ons weet alles en was baie behulpsaam....
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Just-a-bed- Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3456e34e88106426b8a372c2f466014c19a27769e0165e243b2cb33974d1f0967a613793140145b657cc47615eb96f506f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 77 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.252036755 24.531855661971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang