Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just-a-bed- Stone Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Just-a-bed- Stone Cottage bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis in Graaff-Reinet. Die kothuis is naby restaurante en winkels in die omgewing geleë en is ideaal vir gesinne wat die platteland wil besoek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Let op dat die badkamer aan die hoofslaapkamer grens.

Die oopplankombuis is met 'n yskassie, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n rusbank. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n enkelmotorhuis beskikbaar. Gaste kan ook die parkeerplek in die straat gebruik.

Gaste kan die voetslaanroetes in die dorp verken, of die museums, geskiedkundige terreine en die natuurreservate besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Just-a-bed- Stone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Just-a-bed- Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 77, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3456e34e88106426b8a372c2f466014c19a27769e0165e243b2cb33974d1f0967a613793140145b657cc47615eb96f506f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 77 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.252036755 24.531855661971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang