Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just B Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was gemaklik en netjies en ons voertuig was veilig. Pragtige gastehuis. Silwerskoon en netjiese plek. Heerlik geslaap en stortgeriewe was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denwyne J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Gemaklik, huislik, knus. Vriendelike ontvangs, gasvry. Perfekte plekkie na 'n lang dag agter die stuurwiel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir jou tyd om die verwysing te doen. Waardeer so baie.

George E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Ideal. Ideal accommodation value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir jou tyd om die verwysing te doen. Waardeer so baie.

Fanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon en gerieflike oornagrus. Baie gemaklik en gerieflik vir 'n goeie oornagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, dit word opreg waardeer. Liefde = 1ste groete Just B Gastehuis

Joel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Top shelf accommodation. Excellent! Couldn't have asked for better accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd vir hierdie review, waardeer so opreg. Liefde = eerste groete. Just B Gastehuis

Annita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker oornag blyplek. Baie netjies en skoon. Alles wat nodig was vir oorslaap, was beskikbaar. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

We were quite satisfied. We stayed only one night and found the guest house comfortable, and the owner was helpful in suggesting places for us to have dinner. The only item I can comment on is that the bathrooms do not have any doors, so privacy is a bit compromised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Hi Jacques Thank you for taking the time to do the review. On the booking site, we call the unit our honeymoon suite and we stated that it has an open bathroom. Therefore, we assume that if a guest booked this unit, that they approved of the room layout. Unfortunately, we cannot close the bathroom due to the fact that it would affect the atmosphere in the unit.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaques K
1 nag
5.0
Sep 2023

Alles was pynlik netjies, luuks en gerieflik. Sal beslis met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, waardeer dit opreg. Liefde = 1ste groete Just B Gastehuis

Hennie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ruim, gerieflik opgedateer. Ruim kamers met en suite-fasiliteite. Vriendelike ontvangs met oorgenoeg inligtig oor beste eetplekke. Geleë in 'n rustige woonbuurt. Ek sal JustB enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, dit word opreg waardeer. Liefde = 1ste Groete Just B Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NGFkMjdhLWQwMWMtNDQxYy1hNDZlLTU2ZmI2OWY3OTRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 192 5 1 5 14 Strydom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.439619476325 21.262143608183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang