Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just B Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Just B Guest House is in 'n stil woonbuurt in Upington geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagplek as jy op pad is na Namibië, Gauteng, Namakwaland of die Kgalagadi Nasionale Park.

Verblyf bestaan uit 1 huis met 3 slaapkamers, 1 gesinseenheid, 1 tweepersoonskamer, 1 enkelkamer, 1 wittebroodsuite, 1 dubbelkamer en 1 woonstel. al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskas en eetgerei. Elke kamer het ook sy eie privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Denwyne J
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Gemaklik. Fantastiese plekkie. Diens is puik.
Okt 2024
Amanda J
Saam met lewensmaat
5.0
Slegs een nag oorgeslaap. Baie mooi, skoon, netjies, gerieflik en rustig. Het baie lekker oorgeslaap (ongelukkig net een nag). Smaakvol gemeubileer. G...
Sien meer
Okt 2024
Christiaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Was gemaklik en netjies en ons voertuig was veilig. Pragtige gastehuis. Silwerskoon en netjiese plek. Heerlik geslaap en stortgeriewe was puik.
Sep 2024
Denwyne J
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, huislik, knus. Vriendelike ontvangs, gasvry. Perfekte plekkie na 'n lang dag agter die stuurwiel.
Jun 2024
George E
Besigheidsreis
5.0
Ideal. Ideal accommodation value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Just B Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NGFkMjdhLWQwMWMtNDQxYy1hNDZlLTU2ZmI2OWY3OTRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 14 Strydom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.439619476325 21.262143608183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang