Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Beachy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Just Beachy
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Linda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Perfect mid-week break to relax fully.

The accommodation offered ample space and was extremely well stocked with everything we needed for a comfortable stay. The host paid great attention to detail, and we truly felt at home. We were situated right on the beach and found our time there truly relaxing.

Carla B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Ons lekkeslaap altyd lekke!

Baie lekker gebly! Die huisie is loopafstand van die straat.

Jen R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen R

Simple, playful, beautiful sound of the sea.

Awesome stay. Private, quiet, beautiful, easy access to the sea and rock pools. Had so much fun.

Hester S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

See in jou ore! Heerlik!

Sien sterre.

Nalene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalene N

Heerlik rustig en veilig.

Ons het heerlik gebly. Dis stil, rustig en 'n pragtige uitsig oor die see! Dankie vir die gasvryheid!

Allan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan G

Eenvoudig en prakties.

Eenvoudige verblyf met alles wat nodig is. Eienaar is ook baie vriendelik.

Gert V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Asemrowend.

Die woonstel is baie netjies en ten volle toegerus en in 'n baie rustige omgewing.

Nicolaas E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas E

Ongelooflike plekkie, uitstekend toegerus met alles wat nodig is.

Die uitsig is pragtig, die verblyf was tops. Dankie sien uit om weer te kom.

Irma R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R

Baie lekker ligging. En het als wat mens nodig het om gerieflik te bly.

Die ligging van Just Beachy is die heel beste van die plekkie. Om in die sitkamer te sit of in jou bed te lê en die see te sien en hoor is net wonderlik. Die kombuis is goed toegerus en ons het die eet en drink en die badkamer-goedjies wat daar vir ons gewag het, baie waardeer en geniet! Baie lekker gebly en dis beslis waarde vir geld. Die moeite wat met die WiFi is baie waardeer!

Zani E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zani E

Baie lekker!

Just Beachy is ideaal vir ons gesin. Dis 'n gemaklik en goed toegerus. Dis 'n stil area en baie privaat.

Melanie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie L

Vreeslik lekker.

Die uitsig is asemrowend.

Chantelle L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Lekker gerus.

Heerlik gebly. Skottelgoedwasser en wasmasjien het baie gehelp.

Danél G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danél G

Million Dollar view binne stap afstand van strand.

Kombuis goed toegerus, linne skoon, goeie TV met Netflix, WiFi. Is verwelkom met bottel wyn, chips en sjokolade op die beddens.

Zani E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zani E

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly - dankie!

Luigi D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luigi D

Was baie lekker, sal vir seker weer daar bly.

Klein etenstafel sal gerieflik wees. 'n Wasmasjien sal ook gerieflik wees.

Riaan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Fantasties!

Regtig 'n wonderlike plekkie!

Klarissa F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarissa F

Heerlik en rustig.

Ons het dit vreeslik baie geniet, lekker naby die see. Rustig, skoon en veilig. Ons het sommer baie lekker uitgerus. Baie dankie! Ons sal graag weer gaan kuier.

Albert B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Ontspannende wegbreek by die see.

Baie gerieflike huis teen die see met lekker braaiplek, perfek vir 'n gesinswegbreek. Sal dit definitief aanbeveel!

Rhinus M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rhinus M

Mooi uitsig, naby strand.

Was heerlik om so naby die see te wees. Veral as jou kinders hou van visvang. Eenheid gerieflik, behalwe geen etenstafel binne. Ons was so bietjie laat vir inboek, maar die selfinboekstelsel met kode vir sleutel, uitstekende metode, het goed gewerk. Sal beslis weer daar bly.

Thelma C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thelma C

Die ligging is fantasties.

Hoewel hierdie gastehuis uitstekend geleë is, in 'n relatief veilige area en op die strand - wat 'n groot pluspunt is, is die plekkie redelik oud en het ons gevoel die bedrag is dalk bietjie hoog. Andersins was als reg.

Hanneke B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B

Rustig, gerieflik en netjies, naby aan die see en bekostigbare verblyf.

Suzanne het ons baie welkom laat voel. Die plekkie was netjies en skoon en die see reg voor die deur. Baie bekostigbaar, rustig en veilig.

Justine A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine A

Baie rustig en vreedsaam.

Baie netjies, baie spasie en ons kon sien daar was baie moeite gedoen met die plekkie. Ons sal definitief weer daar kom bly.

Johann B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Die verblyf was skoon en netjies en op die see, jy kan die see hoor, proe en sien vanuit jou sitkamer.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing was prentjiemooi. Ons het walvisse in ons voordeur gesien.

Debbie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Dolfyne het kom groet.

Ons was vier wat by Just Beachy was toe dit die maanverduistering was. Die huis is letterlik op die water! Ongelukkig was daar te veel wolke en ons kon nie die volle eklips sien nie, net hier en daar die strale van die maan op die water, wat ook pragtig was. Maar die volgende dag het 'n skool dolfyne ons kom groet, wat daarvoor opgemaak het. Soos die branders gebreek het, kon ons hulle in die weerkaatsing sien, en dan hulle prettige gespring uit die water was lafenis vir die siel. Wat 'n voorreg! Wat ons in die huis gemis het, was dalk 'n groter pot, 'n bedlampie in die tweede slaapkamer, en dan in die hoofslaapkamer was die lae bedkassie dalk te naby die deur, wat vir 'n paar bloukolle gesorg het. Maar dit was 'n klein prys omte betaal vir uitstekende verblyf. Sal beslis weer wil gaan, hierdie keer in die somer om in die water te baljaar, hopelik met die dolfyne!

Wanda G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda G

Sal definitief weer daar bly.

Wat 'n wonderlike blyplek. Sal weer en weer daar bly.

Eleen H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleen H

Beste ligging.

Wonderlike ligging, jy is op die see. Die verblyf is groot genoeg vir 'n gesin van 4 en lekker sentraal met ander strande en winkels. Kamers is ruim en linne is skoon en in 'n goeie toestand. Braaiarea is lekker gesellig met 'n tuin vir kinders om in te speel. Die kombuis is redelik primitief. Gemaklike vakansieverblyf. Baie dankie vir jou vriendelike kliëntediens.

Eloise V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise V

Baie lekker rustig en heerlik gekuier.

Uitstekend vir lekker ontspan. Beste ligging met die mooiste uitsig.

Liza M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza M

Alles wat jy nodig het by die see.

Wil voorstel dat die stortdeur vervang word.

Elsabe M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Baie rustige, mooi omgewing.

Heerlike verblyf in pragtige omgewing.

Anelda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B

Goeie ligging.

Goeie ligging, vriendelike diens en ontvangs. Vertrekke is ruim.

Moynene S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moynene S

Naby die see en wonderlike uitsig.

Ons het baie lekker by Just beachy gebly en was heerlik om letterlik reg oorkant die see te bly. Stap 'n paar tree en af by trappies en jy is op die strand. Die verblyf was toegerus met meeste wat mens sou benodig vir 'n vakansie, ons het wel 'n oond meer gemis as wat ons gedink het ons sou, daar is wel 'n tweeplaatstofie en 'n mikrogolf met "grill" funksie. Ons sal dalk voorstel dat die beddens in die 2de kamer verander word na beddens sonder voetenent, ons het gevind dat dit baie moeilik was vir 'n volwasse man om daarop in te pas. Dus sou ek voorstel dat die verblyf tans baie goed sal werk vir 'n gesin met 2 volwassenes en kinders meer as 'n groep volwassenes. Dankie ons het 'n heerlike tyd gehad by Just Beachy.

Just Beachy se terugvoer

Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoering. Ons hoop ons sien jul gou weer. Ek is jammer jul het nie geweet dat die mikrogolfoond 'n konfeksie oond is wat as mikrogolf oond, grill en gewone oond gebruik kan word. Sal in vervolg seker maak gaste weet.
Vriendelike groete
Just Beachy

Just Beachy
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 427, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyNTA5NTY5LWVlYTMtNDZlYi1hODllLTNmNWU2M2QzNmQ4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 427 Kus Road Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.067005199261 22.200413346291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang