Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Beachy

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Linda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect mid-week break to relax fully. The accommodation offered ample space and was extremely well stocked with everything we needed for a comfortable stay. The host paid great attention to detail, and we truly felt at home. We were situated right on the beach and found our time there truly relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons lekkeslaap altyd lekke! Baie lekker gebly! Die huisie is loopafstand van die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Simple, playful, beautiful sound of the sea. Awesome stay. Private, quiet, beautiful, easy access to the sea and rock pools. Had so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

See in jou ore! Heerlik! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nalene N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Heerlik rustig en veilig. Ons het heerlik gebly. Dis stil, rustig en 'n pragtige uitsig oor die see! Dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Eenvoudig en prakties. Eenvoudige verblyf met alles wat nodig is. Eienaar is ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Asemrowend. Die woonstel is baie netjies en ten volle toegerus en in 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Ongelooflike plekkie, uitstekend toegerus met alles wat nodig is. Die uitsig is pragtig, die verblyf was tops. Dankie sien uit om weer te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie lekker ligging. En het als wat mens nodig het om gerieflik te bly. Die ligging van Just Beachy is die heel beste van die plekkie. Om in die sitkamer te sit of in jou bed te lê en die see te sien en hoor is net wonderlik. Die kombuis is goed toegerus en ons het die eet en drink en die badkamer-goedjies wat daar vir ons gewag het, baie waardeer en geniet! Baie lekker gebly en dis beslis waarde vir geld. Die moeite wat met die WiFi is baie waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zani E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Baie lekker! Just Beachy is ideaal vir ons gesin. Dis 'n gemaklik en goed toegerus. Dis 'n stil area en baie privaat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 427, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyNTA5NTY5LWVlYTMtNDZlYi1hODllLTNmNWU2M2QzNmQ4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 427 Kus Road Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.067005199261 22.200413346291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang