Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Breathe Retreat Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laura Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Just Breathe Retreat Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaco C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Just breathe and omgewing sien my weer in die toekoms.

Heerlik gebly. Baie goed toegerus met alles wat ons dalk sou kon nodig kry.

Cathy G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy G

All creature comforts provided, plus a few extra touches.

What a lovely cottage. It provided the perfect base to explore Haenertsburg and surrounds. Clean, comfortable, and very inviting.

Nick B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B

Rustig modern - Sal weer terugkeer!

Was regtig aangenaam om daar te bly. Modern en pragtig. Dalk net 'n afdak vir 'n kar vir koue maande wat voorle.

Karen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Uitstekend, asemrowend mooi en stylvol.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Just Breathe is iets besonders, so mooi, stylvol en uitsonderlike plek om te bly. Foto's is 'n ware verteenwoordiging van die blyplek.

Carlisle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlisle B

Cosy modern peaceful relaxing.

Such a beautiful, creative and cosy space! Loved staying here - definitely the place to stay when visiting Magoebaskloof. Loved the fire pit and stoep for those early morning coffees. Such incredible and accommodating hosts!

Ileen R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ileen R

Snoesig.

Baie mooi en het lekker gebly.

Belinda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H

Rustige romantiese atmosfeer.

Behalwe dat die krag Vrydagaand afgegaan het a.g.v. swaar reën, het ons lekker gebly. Die badkamer was wel 'n probleem, want die stort lek wat omtrent die hele vloer nat gemaak het elke keer as ons die badkamer gebruik het. Baie mooi en netjies.

Hendrik T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Die naam se dit alles. Na ons vinnige wegbreuk voel ons beide uitgerus.

Ek sal Just Breathe beslis aanbeveel. Baie dankie aan die gasvryheid.

Mariaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Baie goeie ontvangs en een van die best toegeruste plekke waar ek al gebly het.

Dit was heerlik en baie goed ingerig. Luuks, skoon en besonder gesellig. Daar word voorsien vir loadshedding en selfs vuurmaakhout. Sal graag weer daar gaan bly vir 'n rukkie, daar is alles waaraan mens kan dink om jou kuier gerieflik te maak.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kantoorstraat 14, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb25da3ab6354d9c68ce0c508577011c7e01d098daba10156fe741f3b9d4c7cdad224d8ea8ecc8acf4894ce2c9eb25f5eff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 14 Kantoor Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 12:00 -23.947217315908 29.938980494732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang