Just Breathe Retreat Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kantoorstraat 14, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Just Breathe Retreat Cottage bied 'n stylvolle wegbreek tussen die woud, berge en grasvelde in die bekoorlike dorp Haenertsburg, Limpopo.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is gemaklike sitplek in die sitarea voor 'n kaggel. WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die etenstafel buite met stoele.
Daar is 'n braai-area buite, asook veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Laura Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Kantoorstraat 14, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Just Breathe Retreat Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kantoorstraat 14, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang