Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Breezy

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 11, Madriko Eenheid 39, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Just Breezy is 'n selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in die pragtige dorpie Langebaan. Die gebou is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Hierdie sonnige woonstel op die tweede verdieping bied uitsigte oor die area en nabygeleë strandmeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n oond en kookplaat en ander toebehore. Die aangrensende leefarea lei na die balkon, wat teen die wind beskut is en 'n 6-sitplek buitelugpiekniekbank het, waar jy 'n ete of skemerkelkies kan geniet en die omliggende uitsigte kan bewonder. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Die gebou spog met 'n pizza-wegneemete, 'n wassery, 'n fietshuurdienswinkel en 'n hardewarewinkel wat visvangtoerusting en strandgoedere verkoop. Boonop is die gebou ideaal geleë binne 300 m vanaf die strandmeer; kroeë en restaurante, kroeë, winkels en ander geriewe om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Breestraat 11, Madriko Eenheid 39, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 11, Madriko Eenheid 39, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32c3b1988e33b7df40e7e931c4d2916ee0aa437c80446926e9663041163a7a93a2384c4019511324a10c5d1b4036611b4ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 11 Bree Street Unit 39 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.091758442959 18.033250440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang