Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Unwind

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Bronwyn J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

The best. We had the best stay there. The host was awesome! Would go anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Good morning Bronwyn. Thanks so much for taking the time to review your stay. We are pleased to know you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon.

Vanessa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Upmarket. Conveniently situated. Just Unwind provided a very upmarket stay. All our needs were provided for. Very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Vanessa. Thank you for taking the time to review your stay with us and for giving us the 5-star rating. We look forward to welcoming you in the future. Take care and stay safe. Kind regards, Jaqui

Annette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld en baie gawe gasvrou. Ons was aangenaam verras met die grootte en ekstras van die bespreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Annette, It was a pleasure to meet you and your family. Thank you for taking the time to review Just Unwind and for giving us 5 stars. We hope you will stay with us again. Take care and stay safe. Kind regards, Jaqui

Voden W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely stay with helpful host, very happy. Nice roomy accommodation, would definitely bring the family there as there was more space than anticipated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ideaal. Ons het in kothuis no. 4 gebly. Dit was skoon, gemaklik, modern, veilig en die aandag aan die klein goedjies laat mens voel jy is op vakansie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Tuinwoonstel aan die voet van die Helderberg. Veilige, stil woonbuurt en tog sentraal vir hospitaalverblyf of vakansie. Geriewe is uitstekend en privaatheid is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekend, beste diens nog! Ons was so bietjie vroeg met die inklok, maar Jacqui en haar span het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer. Baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Dankie daarvoor. Heerlike eenheid met lekker bederfies en regte melk in die yskas, nie Cremora nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman M
1 nag
4.6
Jan 2023

Pleasant. Well appointed, clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Gasvry. WiFi-koppeling nodig indien krag afgaan. Ek weet hulle werk daaraan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great. Dit was great dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergzichtweg 8, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda0af60e709a796ee723457f90d0a85e7b7aa46b2cf5603f6beb944d29d88a70c0be8e54e6e27f6a3cc8ffd7be086e3b484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 8 Bergzicht Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08129 18.86787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang