Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JustBe Farm Cabin 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Karla M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2022

Teleurstellend. Baie teleurstellend. Ek voel dat ons om die bos gelei was deur valse bemarking. Die hoofaantrekkingspunt van die verblyf was die KolKol-bad. Ons moes toe die laatste aand hoor ons moet R250 rand per dag daarvoor betaal. On aanvaarbaar.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Stunning place to just be, with nature and peace and quiet. Wow what a beautiful location for a weekend away! We loved our two nights at Just Be! The room was clean and cosy, the kolkol Jacuzzi worked great and the scenery and animals were a delight. Highly recommend Just Be if you want a unique experience and space to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Rustigheid vir die siel. By JustBe kan jy rustig terugsit, skoene uitskop en net luilekker die natuur om jou geniet. Ry deur die plaas en besigtig die diere en natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
JustBe Farm Cabin 1
Goeie dag Hannes, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit altyd so as ons terugvoering kry. Kom skop gerus weer jou skoene uit en JustBe. Groete

Stavy Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

What a blissful weekend! We enjoyed every minute of our weekend at JustBe! From wallowing in the KolKol hot tub, our delicious platter enjoyed on a spectacular sunset game drive, to beautiful early morning walks with zebra, wildebeest and springbok all around us and of course the fantastic outdoor shower with nature all around. We can highly recommend JustBe Farm Retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Beautiful, serene, comfortable. We loved our stay at Justbe Retreat, surrounded by animals with a comfortable abode and beautiful views. The hosts were super friendly and helpful too! Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Afskakel en ontspan. Baie rustig en heel afgesonder, as jy net wil afskakel en niks doen nie. Lekker Kolkol-warmbad vir ontspan en om van die knoppe ontslae te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
JustBe Farm Cabin 1
Dankie dat jy tyd gemaak het om n resensie te skryf Hein. Ons waardeer altyd enige terugvoering. Dis n teleurstelling om te sien dat jou verblyf nie heeltemal waarde vir jou geld was nie. Ons sal dit opskerp.

Hannes N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2021

Verblyf was aangenaam. Dit was lekker om met eie voertuig wild te besigtig. Voorstel: Ondersoek die moontlikheid om die Kol Kol nader aan die huis te skuif. As weersomstandighede swak is kan die Kol Kol basies nie gebruik word nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
JustBe Farm Cabin 1
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer gaste se kommentaar. Die kolkol is daar geplaas om die sterre te waardeer maar ons sal definitief kyk na alternatiewe. Groete

Melinda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Regte plaasbederf! Dit was heerlik gewees, knus plaashuis met pragtige uitsig oor die plaas. Ons seuntjie het die elande en springbokke baie geniet. 'n Bonus was die houtvuurwarmbad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
JustBe Farm Cabin 1
Baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit so as ons gaste tyd maak om een te skryf want dan kan ons seker maak ons volgende gaste vind baat as ons iets moet opskerp of verander.

Carol H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2021

Tranquil surrounds. The standard of the cottage is superb and well equipped for self-catering and a very comfortable stay. The game drive was an enjoyable experience. The location of the cottage affords one some spectacular views of the landscape and the mountains. However, I would have appreciated some prior information on the check-in process. I do understand the no face-to-face policy, but the radio at the gate was defective and this resulted at a long wait outside as no one answered my calls. Necessary guidelines for our stay were only communicated at 18:00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
JustBe Farm Cabin 1
Dear Carol, Firstly my apologies for our poor service on the day of your arrival. I dropped the ball badly. We will remove the radio at entry gate as it is defective. Normally our guests are contacted with check in details a couple of days in advance but unfortunately I didn’t and I apologise again for your long wait for a response. Secondly thank you so much for your lovely review as we always appreciate feedback on our guests stay. Take care. Kind regards Margaret JustBe Farm Retreat

Heather B
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

This was the most peaceful rejuvenating stays ever! The views from the cozy cabin were amazing. And the walk around the front of the property! I literally walked 3 km in the same grazing field with zebra, eland, wildebeest and springbok! The drive through the place was absolutely beautiful! If you are looking for a peaceful quite place to rejuvenate alongside nature, this is it!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof Wildsplaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf874c13dac6e861aaf33ae35d864d701c9967ddcdc2e79d06ccfd8dbfdafdfaef7dbfdb5a35ca18a18e0558a0a9d8fd41f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Soutkloof Game Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.977263046983 18.790425150787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang