Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JustBe Farm Cabin 1

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof Wildsplaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

JustBe Farm Cabin 1 is 'n klein, privaat wildsplaas 11 km buite Piketberg.

Die huisie het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het lugversorging, dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook ‘n buitestort met ‘n uitsig oor die vlakte.

Daar is ‘n sementdam met skoon windpompwater waarin gaste kan swem.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en het 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. In die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel. Die verblyf het WiFi en altyd krag aangesien daar 'n kragopwekker is.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n piekniektafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die wildsplaas waar gaste wild soos elande, swartwildebeeste, springbokke, Kaapse bergkwaggas en selfs die skugter silwervos te sien kan kry. Daar is ook volop voëlspesies. 'n Warmbad is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Doeninge in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en wynproe in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Soutkloof Wildsplaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink JustBe Farm Cabin 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof Wildsplaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf874c13dac6e861aaf33ae35d864d701c9967ddcdc2e79d06ccfd8dbfdafdfaef7dbfdb5a35ca18a18e0558a0a9d8fd41f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Soutkloof Game Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.977263046983 18.790425150787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang