Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JustFor2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Adrian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Tranquil, pretty scenery, private. Lovely warm greeting to a clean place with everything that we needed. Quiet and private, perfect for two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
JustFor2
Thanks for staying with us. We wish you both all the best in your new adventures, good luck. Kind regards, Greta

Estelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect sal weer daar nou. Ons kan oor niks kla nie. Als was perfek. Die diens is 100%. Ons bagasie is vir ons afgelaai en opgelaai deur 'n baie aangename man, Leo. Greta, die gasvrou, kry 10 uit 10. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very nice and relaxing. Very nice and relaxing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

We visited friends in George and Wilderness for 4 days. It was a perfect base. A beautiful and private North facing cottage with the most incredible view of the lakes and mountains. Super comfortable and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maurice F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Peaceful and lovely. Will recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
JustFor2
Thank you so much for those kind words and your recommendation. Kind regards, Greta.

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Baie goeie verblyf. Baie goeie verblyf en het alles is wat nodig is. Enigste negatiewe is dat daar geen afdak op stoep is nie, en dit is dus baie warm (wel 'n sambreel maar dit help nie veel nie). Daar was ook geen braaigeriewe. Die trappe na chalet is baie styl en moeilik om tasse op te dra. Dit as egter wel gemeld op webwerf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Greta
JustFor2
Middag Hennie, Sunbird is die enigste kothuisjie wat nie afdak het nie, maar dis mos gelukkig nie alle dae so warm nie. Ons het Weber-braai beskikbaar vir al ons gaste, maar hou dit in ons motorhuis, dit staan ook so in ons notas in die kamer gelys, jammer jy het dit nie gesien nie. Groete uit Wilderness, Greta

Carlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

A place of so much peace and tranquility makes it a home away from home. It's truly a love nest just for 2, the place is a gem. Greta's warmth and kindness just made the stay a truly memorable one. Can't wait to return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Hemel op aarde! Stilte en rustigheid. Net wat ons benodig het. Die eenheid en omgewing is pragtig. Die beste wat ek in 'n baie lang tyd geniet het. Vriendelike ontvangs en gasvryheid was puik. Woonstel was baie netjies en uitsig was asemrowend. Sal weer in die toekoms 'n draai kom maak daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salumi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Onvergeetlik. Bederf met die mooiste uitkyk en die vriendelikste eienaars. Sal beslis Justfor2 weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
JustFor2
Baie dankie Salumi, ons sien uit om julle terug te sien, welkom enige tyd. Groete, Greta.

William W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Heerlik rustig. Ons het baie lekker gebly. Alles is mooi skoon en netjies. Pragtige omgewing. Het die voëls rondom die huisie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
JustFor2
Baie dankie, julle is welkom terug enige tyd. Groete, Greta.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYCyiloirbTTznanxjFd1vhxOYsDY7WeCXehKsxoFOurtgJUiz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 675 Lake Road Wilderness 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.997353477459 22.627150118351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang