JustFor2
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Greta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Adrian D - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil, pretty scenery, private.
JustFor2 se terugvoer
Thanks for staying with us.
We wish you both all the best in your new adventures, good luck.
Kind regards, Greta
Estelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect sal weer daar nou.
Emma L - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice and relaxing.
Steve R - Mrt 2023
Algehele gradering
We visited friends in George and Wilderness for 4 days. It was a perfect base.
Maurice F - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful and lovely.
JustFor2 se terugvoer
Thank you so much for those kind words and your recommendation.
Kind regards, Greta.
Hennie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
JustFor2 se terugvoer
Middag Hennie,
Sunbird is die enigste kothuisjie wat nie afdak het nie, maar dis mos gelukkig nie alle dae so warm nie.
Ons het Weber-braai beskikbaar vir al ons gaste, maar hou dit in ons motorhuis, dit staan ook so in ons notas in die kamer gelys, jammer jy het dit nie gesien nie.
Groete uit Wilderness, Greta
Carlene K - Des 2021
Algehele gradering
A place of so much peace and tranquility makes it a home away from home. It's truly a love nest just for 2, the place is a gem.
Marelize S - Sep 2021
Algehele gradering
Hemel op aarde! Stilte en rustigheid. Net wat ons benodig het. Die eenheid en omgewing is pragtig.
Salumi M - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie Salumi, ons sien uit om julle terug te sien, welkom enige tyd.
Groete, Greta.
William W - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie, julle is welkom terug enige tyd.
Groete, Greta.
Gary C - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful every day as you wake up.
JustFor2 se terugvoer
Thanks for this nice review Gary, you were lovely guests.
Hope you had a nice family stay after your visit, hope to see you again, all the best.
Kind regards,
Greta & Roger
Christa A - Des 2020
Algehele gradering
Awesome.
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie Christa, voel nou nog jammer julle kinders se trek het nie so lekker gewees.
Bly julle het ons plekkie geniet, dalk sien ons julle eendag weer.
Groete, Greta.
Taryn D - Okt 2020
Algehele gradering
Fabulous!!!
JustFor2 se terugvoer
Thanks so much Taryn, looking forward to see you again in Wilderness.
Kind regards, Greta
Lorraine N - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike privaat wegbreek met al die nodige geriewe byderhand.
Lees meerMarthinus M - Okt 2020
Algehele gradering
Verskriklik mooi en baie goed onderhou. Die sonsak en sonopkoms is beautiful vanaf die balkon!
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi review Marthinus.
Bly julle het ons akkommodasie geniet en hoop om julle weer te sien, dalk een idee vir julle herdenking.
Alles van die beste, baie geluk en liefde saam.
Groete, Greta
Jandré S - Aug 2019
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Lees meerJustFor2 se terugvoer
Dankie Jandré vir die mooie woorde, ek is bly julle het die dae by ons so geniet.
Ons is baie gelukkig met ons lekker blyplek in Wilderness en deel dit graag met ons gaste.
Tot siens, groete, Greta - JustFor2
Jamien S - Aug 2019
Algehele gradering
Everything was just perfect!
JustFor2 se terugvoer
Thanks so much for your nice review Jamien, hope to see you again for another stay at JustFor2 in Wilderness.
Kind regards,
Greta
Cornelia S - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie Cornelia, ons is bly julle het dit geniet. Dit sal lekker wees om julle terug te sien.
Mooi bly en groete, Greta.
Ronel N - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik!
JustFor2 se terugvoer
Hi Ronel, ek hoop julle het lekker verjaarsdag gevier in Prince Albert.
Ons is bly julle het die kuier by ons geniet, ons hoop ons sien jullie weer. Groete, Greta.
Corlia D - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Emil H - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis die beste honeymoon ooit en sal weer in die toekoms daar wil vakansie hou!
Cecile-jo S - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
JustFor2 se terugvoer
Beste Cecile-jo,
Baie dankie, ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Julle is altyd welkom.
Groete,
Greta
Mia L - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was voorwaar waarde vir geld.
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie Mia, ons is bly julle het dit so lekker geniet.
Julle is altyd welkom terug.
Groete, Greta en Roger.
Masodi S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik, sal beslis weer teruggaan.
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie Masodi, ons is bly julle het dit so lekker geniet. Julle is altyd welkom terug. Groete, Greta en Roger.
Andrea V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees! Gretha is wonderlik en het ons dadelik laat welkom voel. Ons gaan definitief terug wees.
Sonja G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitgelê, modern en alles is daar. Uitsig fantasties en eienaars baie hulpsaam en vriendelik.
Carla O - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plek! Sal dit beslis aanbeveel!
JustFor2 se terugvoer
Baie dankie Carla, julle is altyd welkom by ons,
groete uit Wilderness, Greta
Martin L - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Natalie D - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goed.
JustFor2 se terugvoer
Thank you Natalie, for your review.
We also have 2 brand new larger cottages on the premises, this might be an option for your next visit to Wilderness.
Kind regards, Greta.
Anke V - Mei 2016
Algehele gradering
Net die wegbreek wat ons nodig gehad het! Great plekkie, sal definitief weer kom kuier!
Lees meerAdele W - Mrt 2016
Algehele gradering
Stunning location, underpinned by exceptional value for money and friendly hospitality.
Ilana K - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in 'n baie rustige area.
Lees meerElize & Boertjie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Wilderness is so pragtig!
Tersia V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Sasha S - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie "snoesig" en gerieflik.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang