Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JustFor2

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JustFor2 is in Wildernis, 'n kusdorpie op die Tuinroete van die Suid-Kaap geleë. JustFor2 bied selfsorgverblyf wat bestaan uit 3 kothuise en 1 woonstel.

Elke eenheid met lugversorging het 'n privaat ingang, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die 3 kothuise het storte en die woonstel het 'n stort en bad.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. 'n TV met Netflix en gratis hoëspoedinternet is in elke eenheid beskikbaar.

Daar is privaat sitareas in die tuin en gaste het braaigeriewe by hul eenheid. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar, en gaste is welkom om van die bergfietse gebruik te maak.

JustFor2 is 1,5 km vanaf die strand geleë. Wilderness bied verskeie restaurante en 'n verskeidenheid doendinge soos watersport, walviskyk, perdry, stap en voetslaan, asook bergfietsryroetes, valskermsweef en abseil. Gaste kan ook die Malachite Bird Hide in die Wildernis Nasionale Park besoek vir voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink JustFor2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 675, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYCyiloirbTTznanxjFd1vhxOYsDY7WeCXehKsxoFOurtgJUiz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 675 Lake Road Wilderness 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.997353477459 22.627150118351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang