Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JZ Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebergrylaan 45, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

JZ Stay is 'n bekoorlike kothuis geleë in die boomryke Elandsrand 'n residensiële gebied van Brits, semi-losstaande aan die eienaar se wooneenheid. Dit is 'n ideale opsie vir oornag- of sakereisigers, asook vakansiegangers wat rustige verblyf soek.

Dié oopplan-eenheid met 'n privaat ingang bied slaapplek aan 3 gaste: 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en driekwartbed in opplan area. Badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Komplimentêre koffie/cappuccino en beskuit met aankoms.
Verder is daar 'n hout-etenstafel en 'n TV met sateliet kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid is naby winkels, restaurante en besienswaardighede in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Langebergrylaan 45, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebergrylaan 45, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0be16e23175208eac907dfe904f3aebe9c6e810e5249e8f9b2a5135f119450f49c320ea7e48cbb62f864d4d7c46f5e2fe21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 45 Langeberg Drive Elandsrand 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.613094828564 27.813616708978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang