Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

K4 La Ballito

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat 8, K4 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 319 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

K4 La Ballito is 'n bekoorlike woonstel op die grondvloer wat in 'n veilige kompleks oorkant Ballito se hoofswemstrand geleë is.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol ontwerpte slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Hierdie 3 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet. Vars linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief en 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek tot by die sitarea wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid kanale ingerig is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die glasdeure van die sitkamer stap gaste uit na die patio wat 'n gasbraai het en oor die grasperk uitkyk. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Shannyn-Lee Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jack Powell-straat 8, K4 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink K4 La Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 319
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 319
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat 8, K4 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0177b16890ddf323cf5615b122d65756bd50efd93d10e2d13250afb9d6e0850f1dd6b893dcb3ed12f7ad19c8c981ac1b5e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 319 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Jack Powell Street K4 La Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532690335493 31.221358103757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang