Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canal Waterside Lifestyle on Thesen Islands

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: K6 Khoi Island, Thesen Eilande, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Canal Waterside Lifestyle op Thesen Islands is 'n warm en uitnodigende vakansiehuis wat op die kanale in Thesen Islands geleë is. Die ruim oopplan-leefarea vloei uit op 'n patio met 'n ingeboude braai wat oor die water uitkyk, 'n privaat gazebo en 'n jetty. Verken die waterweë op die SUP's en kajakke wat beskikbaar is vir gaste se eksklusiewe gebruik. Hierdie huis is geleë in die hartjie van Thesen-eilande, 'n kort entjie se stap na die hoofstrand en lewendige hawedorp, en bied 'n ontspannende vakansie-toevlugsoord.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers in die hoofhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer maak ook oop op 'n balkon wat oor die kanaal uitkyk. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenslaapkamerwoonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n bad, 'n kombuisie en 'n sitarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike suite en 'n muurplatskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • K6 Khoi Island, Thesen Eilande, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: K6 Khoi Island, Thesen Eilande, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA186863328129d770b796225e51ca93100033397987c952f2fba858586806d87e4e9a10b7a6d8066411f4cc9026a024c2397d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) K6 Khoi Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.047289725406 23.053370067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang