Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canal Waterside Lifestyle on Thesen Islands

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: K6 Khoi Island, Thesen Eilande, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Canal Waterside Lifestyle on Thesen Islands is 'n warm en verwelkomende vakansiehuis op die kanaal van die Thesen Eilande. Daar is 'n heerlike oopplan-leefarea wat na die stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n uitsig oor die water, 'n privaat gazebo en 'n jetty lei. Die huis bied 'n ontspanne wegbreek in die hartjie van die Thesen Eilande, 'n kort ent se stap vanaf die strand en Harbour Town.

Die huis is geskik vir 8 gaste en het 3 slaapkamers en 3 badkamers in die hoofhuis en 'n eenslaapkamer-woonstel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad en stort, 'n toilet en wasbak. Hierdie kamer lei na 'n balkon wat 'n uitsig oor die kanaal het. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die woonstel met 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n bad, 'n kombuisie en 'n sitarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • K6 Khoi Island, Thesen Eilande, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: K6 Khoi Island, Thesen Eilande, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA186863328129d770b796225e51ca93100033397987c952f2fba858586806d87e4e9a10b7a6d8066411f4cc9026a024c2397d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) K6 Khoi Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.047289725406 23.053370067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang