Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ka Ma Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 379 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Phillip H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig en vreedsaam. Lieflike plekkie en baie gasvry. Kos wat heerlik is. En dit was die perfekte plek vir 'n halfpad oornag gewees vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
1 nag
5.0
Des 2024

N Rusplek langs die pad - heerlik. Heerlike oornagplekkie langs die pad. Puik diens en heerlike kos by die restaurant op die perseel. Dis beslis my altyd oorslaapplekkie oppad Kaap toe. Dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizbé K
1 nag
5.0
Des 2024

Bekostigbaar. Maklik. Vriendelik. Lientjie en Cheslin was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons het 'lekker' gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Alles was skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heel aangenaam. Baie aangenaam gebly. Hulle het ons geakkommodeer met diere en ons is dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Afternoon in the restaurant was enjoyable as well as an evening swim. The room comfort, Aircon and pool were perfect for the hot weather. The restaurant was peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Alles wat nodig is vir ons span na 'n harde warm dag se werk! Skoon en netjies. My werkers het heerlik gebly, alles wat hulle nodig gehad, self 'n heerlike skoon swembad om in af te koel na 'n warm Karoo dag se harde werk. Hulle kon lekker braai en self by die restaurant eet. Gaan vir seker Desember my span weer daar omboek vir 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent. Friendless staff members on board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenel
Ka Ma Lodge
Thank you for the feedback. Hope we can accommodate you soon again in the future.

Ettiene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Net baie lekker kuier. Dit is netjies en die kos by die restaurant is goed. Ek het lekker gebly, net die toilet by kamer 3 moet asb. reggemaak word. Verder baie lekker kos en blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kedbone C
1 nag
5.0
Mei 2024

All was good and I'll definitely pass by with my children. It was amazing and I felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lenel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 379

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 2, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YTc5ZTg4LTJjOGItNDliYy04Mjc5LWY3Y2Q4NDQ4OGQ3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 379 5 1 4 2 Naude Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -31.411597400035 23.948414514258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang