Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ka Ma Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 398 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig geslaap met gemoedsrus. Die verblyf was uitstekend. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
1 nag
5.0
Des 2024

Stil en rustig. Baie netjies en skoon. Dit was baie lekker gewees. Restaurant maak die lekkerste hamburgers. Werkers is baie behulpsaam en vriendelik. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josh P
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Perfect place to hang your head for a few hours while travelling on the B1. The staff were very friendly and accommodating, the Karoo lamb chops were absolutely delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess P
1 nag Gesin met klein kinders
0.0
Jan 2025

Perfect for an overnight stop, comfy beds, secure parking, tasty burgers. We enjoyed our stay over on our drive through to Cape Town. The beds were very comfortable, secure parking, and lovely burgers and chips. Would definitely recommend the accommodation to anyone travelling that way for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Phillip H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig en vreedsaam. Lieflike plekkie en baie gasvry. Kos wat heerlik is. En dit was die perfekte plek vir 'n halfpad oornag gewees vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
1 nag
5.0
Des 2024

N Rusplek langs die pad - heerlik. Heerlike oornagplekkie langs die pad. Puik diens en heerlike kos by die restaurant op die perseel. Dis beslis my altyd oorslaapplekkie oppad Kaap toe. Dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizbé K
1 nag
5.0
Des 2024

Bekostigbaar. Maklik. Vriendelik. Lientjie en Cheslin was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons het 'lekker' gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Alles was skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heel aangenaam. Baie aangenaam gebly. Hulle het ons geakkommodeer met diere en ons is dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lenel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 398

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 2, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YTc5ZTg4LTJjOGItNDliYy04Mjc5LWY3Y2Q4NDQ4OGQ3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 398 5 1 4 2 Naude Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -31.411597400035 23.948414514258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang