Ka Ma Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 2, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en is die ideale oorstoppunt wanneer jy van Johnnesburg na Kaapstad reis. Die lodge is in Richmond op die N1, halfpad tussen die twee hoofstede.
Aangesien hierdie instansie naby die N1 is, is dit die perfekte plek vir oornagverblyf. Neem asb. kennis van hoe naby dit aan die N1 is.
Ka-Ma Lodge bied gemaklike en-suite akkommodasie met aparte en private ingange, en geplaveide parkeerplekke voor die eenheid. Elke kamer het sy eie TV met die SABC-kanale, M-Net, sportkanale en kykNET. Vars beddegoed en handdoeke, 'n ketel, koppies, koffie en tee word ook verskaf.
In die gesellige selfsorg lapa met TV en braai-area kan gaste ontspan om hulle eie braaivleisvuurtjie. Smul aan die bekende Karoolam en boerewors (wat by die winkel beskikbaar is).
Ka-Ma Restaurant, met sy ten volle gelisensieerde kroeg, vermaak gaste wat drankies of heerlike maaltye wil geniet. Die spyskaart bied 'n heerlike verskeidenheid disse. Dié restaurant bedien ook ontbyt van 07:00 af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Lenel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 366
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Naudestraat 2, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Ka Ma Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Richmond Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 2, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang