Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Denneberghof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans, Knysnastraat, George-distrik, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Denneberghof The Annex is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat apart van die hoofhuis in Kaaimans in die hartjie van die Tuinroete geleë is.

Die huis is op 'n ongerepte en privaat landgoed hoog in die berge met die Kaaimans Waterval in die kloof onder dit. Gaste kan rustige verblyf geniet omring met voëlgesang, 'n panoramiese uitsig oor die Outeniekwaberge en 'n pragtige see-uitsig in Wildernis.

Verblyf word in 2 slaapkamers gebied, elk met 'n koningingrootte-bede en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea beskikbaar teen ekstra koste vir 'n ekstra volwasssene of 2 kinders wat deel.

Die kombuis is met 'n toonbank, gasstoof en elektriese oond toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV wat teen die muur gemonteer is met die volle DStv-pakket. Deure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n volledige berg- en tuinuitsig. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n lieflike etenstafel in die mooi tuin met 'n panoramiese berguitsig, braaigeriewe en 'n sambreel.

'n Omsetter hou die WiFi en TV tydens beurtkrag aan die gang en herlaaibare ligte word voorsien.

Die landgoed bied talle voëls en inheemse fauna en flora insluitend 'n magdom proteas, wat Suid-Afrika se nasionale blom is, en die Knysnaloerie is ook volop. Die Outeniekwabergreeks dien as agtergrond met die Indiese Oseaan in die verte.

Die huis bied direkte toegang tot die N2 en is halfpad tussen Wildernis en Victoriabaai in die hartjie van die Tuinroete. Beide strande is naby die huis asook die Tuinroete Mall.

Genoeg veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit is in die skadu van die bome. Toegang is via 'n afstandbeheerde hek.

Die huis is ideaal vir 'n gesin, paartjie of groep vriende asook sakereisigers en gholfspelers weens die ligging, maar dit is ook 'n gunsteling onder voëlkykers en natuurliefhebbers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kaaimans, Knysnastraat, George-distrik, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans, Knysnastraat, George-distrik, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb18ce175835a3143c1b7b95cf518857424b2b12bb510ca64fe3ff59a593a7c36fe34063d4bdacbff136e3c283a59108829a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) Kaaimans Knysna Road 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.991353665467 22.54307359457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang