Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaaimans River Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans River Lodge, Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kaaimans River Villa is perfek geleë en bied selfsorgverblyf langs die Kaaimansrivier naby Wildernis. Hierdie rustieke villa is deel van die bekende Kaaimans River Lodge en word met 'n kort rivierkruising bereik aangesien dit aan die voorheuwels van die berghang geleë is.

Hierdie villa bied 'n unieke en romantiese wegbreek en is die ideale plek vir paartjies of 'n groep gaste wat die buitelewe en avontuur wil geniet. Kaaimans River Villa bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n hoekbank dien en gaste kan langs die kaggel ontspan. 'n Paar trappe lei na 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die groot buite-area het 'n sitarea, braai-area, klipkroeg, buitestort en 'n dek met 'n onbelemmerde uitsig oor die Kaaimansrivier. Gaste kan privaat toegang tot die rivier geniet en daar swem, kajakvaart en visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaaimans River Lodge, Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaaimans River Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans River Lodge, Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43862c2bce6797f868cc8df41e38b37ad73d0cf6412ca1b710bbb71993126964230dc112249f149d1205b201bc85150b836c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Kaaimans River Lodge Kaaimans River 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9949287 22.5520385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang