Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaaimans Vakansie Woonstel

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rozell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies, rustig en veilig. Baie rustig, veilig en netjies. Die gasvrou was baie bedagsaam en vriendelik. Ek en my eggenoot het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kaaimans Vakansie Woonstel
Baie dankie vir die mooi resensie.

Irene V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons het heerlik vakansie gehou - vanaf 18. 12. 2022 tot 27. 12. 2022. Kaaimans Vakansie Woonstel is 'n uitstekende woonstel - groot en ruim. Alles het gewerk, daar was glad nie "loadshedding" a.g.v. die feit dat Christine "solar panels" by hul huis het. Badhanddoeke was aan ons voorsien met ons aankoms. Ons het ook 'n paar dae na ons verblyf, weer skoon handdoeke gekry. Voorwaar 'n baie lekker, ruim en skoon woonstel. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kaaimans Vakansie Woonstel
Baie dankie Irene vir die mooi terugvoer. Dit was my pleesier om julle hier te kon verwelkom. Julle is altyd welkom. Groetnis. Christine.

Poppie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pragmooi, rustige atmosfeer. 'n Warm, vriendelike verwelkoming was een van die dinge wat ons kuier by Kaaimans die moeite werd gemaak het. Verder was die atmosfeer baie ontspannend en kon ons dit net geniet in die ten volle toegeruste woonstel. Sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kaaimans Vakansie Woonstel
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a4ae88a63ff1644642b0d55f9d79ed379e5f3c50f639ebdcc35a841877715e8e04abe1a8e4f3486cf5008f663df9545bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Kaaimansweg Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054561668538 22.213169213811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang