Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaaimans Vakansie Woonstel

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Kaaimans Vakansie Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rozell M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozell M

Netjies, rustig en veilig.

Baie rustig, veilig en netjies. Die gasvrou was baie bedagsaam en vriendelik. Ek en my eggenoot het dit baie geniet.

Kaaimans Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Kaaimans Vakansie Woonstel
Irene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V

Ons het heerlik vakansie gehou - vanaf 18. 12. 2022 tot 27. 12. 2022.

Kaaimans Vakansie Woonstel is 'n uitstekende woonstel - groot en ruim. Alles het gewerk, daar was glad nie "loadshedding" a.g.v. die feit dat Christine "solar panels" by hul huis het. Badhanddoeke was aan ons voorsien met ons aankoms. Ons het ook 'n paar dae na ons verblyf, weer skoon handdoeke gekry. Voorwaar 'n baie lekker, ruim en skoon woonstel. Ons het heerlik gekuier.

Kaaimans Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie Irene vir die mooi terugvoer. Dit was my pleesier om julle hier te kon verwelkom. Julle is altyd welkom.
Groetnis.
Christine.

Kaaimans Vakansie Woonstel
Poppie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie M

Pragmooi, rustige atmosfeer.

'n Warm, vriendelike verwelkoming was een van die dinge wat ons kuier by Kaaimans die moeite werd gemaak het. Verder was die atmosfeer baie ontspannend en kon ons dit net geniet in die ten volle toegeruste woonstel. Sal beslis dit aanbeveel.

Kaaimans Vakansie Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Sien julle gou weer.

Kaaimans Vakansie Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a4ae88a63ff1644642b0d55f9d79ed379e5f3c50f639ebdcc35a841877715e8e04abe1a8e4f3486cf5008f663df9545bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Kaaimansweg Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054561668538 22.213169213811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang