Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaaimans Vakansie Woonstel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kaaimans Vakansie Woonstel bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike woonstel in Bergsig, Groot Brakrivier.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-sitkamer en -kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n ingeboude kas en is gevul met natuurlike lig wat deur die vensters sypel. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, tweeplaatsoond, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale het.

Die eenheid het sonkrag en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Grootbrak is tussen George en Mosselbaai geleë en is naby die strand, winkels, restaurante en die lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaaimans Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansweg 3, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a4ae88a63ff1644642b0d55f9d79ed379e5f3c50f639ebdcc35a841877715e8e04abe1a8e4f3486cf5008f663df9545bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Kaaimansweg Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054561668538 22.213169213811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang