Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaaivas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-straat 14E, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaaivas is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Struisbaai en is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n binnebraai en 'n eetarea. Die sitarea het lugversorging, 'n stapelbed vir kinders en gemaklike sitplek. Verder is daar 'n TV met 'n HDMI-verbinding, maar gaste moet hul stroomtoestel saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike dek met sitplek en 'n ingeboude braai. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Vasco Da Gama-straat 14E, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-straat 14E, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cdcb374ae1cbf08eb571f2feecc9175872f1d6c032d6373ef7df3b43ec27741c5896e6c44976cf2cb4b8062c8a9a2a5eb96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 14E Vasco Da Gama Street Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810877516525 20.054428565641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang