Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaalvoet Koppies Oord

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Kaalvoet Koppies Oord
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lizette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Wonderful, calming and a lot of activities.

Calming place and a lot of things for my kids to do.

Hayley M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

What a wonderful place! Amazing service, amazing rooms, amazing host.

We travelled to Brits for a sporting event. Lizelle and her family were the most amazing hosts, right down to the smallest family member. Such a wonderful place, so convenient and close to town, and yet a "million miles away" when you are relaxing at the venue.

Sunet R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet R

Alles was net ongelooflik lekker en mooi!

'n Plek vir die hele gesin. Alles is skoon en goed versorg. Alles wat mens nodig het - en nog meer om jou kuier onvergeetlik te maak. Die eenheid was ten volle toegerus met alles wat nodig is. Ons is vriendelik ontvang en baie goed behandel! Sal weer en weer en weer gaan!

Eileen M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M

Netjies rustig en goed vir die siel, dankie.

Dit was 'n heerlike rustige verblyf.

Marius S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Lekker gebly en sal beslis weer so naak.

Heerlik stil deur die week. Uitmuntend skoon en baie netjiese terrein.

Annette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Asemrowend.

Dit was perfek, net wat die siel nodig gehad het om uit te rus. Gasvryheid tops. Van die begin af voel jy tuis en dat jy daar inpas.

Gert D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Lekker ontspan en rustig gewees.

Ons is vriendelik by die hek ontvang en werker het gehelp om af te pak terwyl die jacuzzi volgetap het. Ons het die bokke gereeld gesien en sal weer gaan kuier.

Lettie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie O

Was rustig.

Ons het dit baie geniet.

Werner K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Alles wat mens nodig het om te ontspan.

Baie rustig, sit lekker op die stoep en kyk diere, terwyl jy visvang of net ontspan.

Christelle Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle Z

Dis 'n baie rustige, stil, lekker omgewing, sal weer gaan.

Die ligging is ideaal, baie maklik om te kry, dit is baie netjies, alles wat jy kan nodig het is daar. Baie netjies goed ingerig en rustig. Ek sal definitief weer gaan.

Shandre G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre G

Heerlike wegbreek naby die stad.

Ons het in die Kingfisher gebly en dit was baie lekker privaat van die ander twee eenhede en was naby aan die dammetjie. Plek is baie netjies en Lizelle is vreeslik behulpsaam en vriendelik om 'n mens se tyd hier so gerieflik as moontlik te maak.

Kaalvoet Koppies Oord se terugvoer

Baie dankie. Dis lekker om so resensie te kry.
Groete
Kaalvoet Koppies

Kaalvoet Koppies Oord
Magda N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Heerlik, rustig, mooi omgewing.

Baie oulike WhatsApp-boodskap voor die tyd ontvang wat waardevolle inligting gee. Blyplekkie baie skoon en netjies. Lapa-area lekker vir kuiertjies en om net te sit en die diere dop te hou. Enigste raad wat ek kan gee, vat jou kampstoele saam as julle by die huisie gemaklik om die braaivleisvuurtjie wil sit, daar is net sementstoeltjies.

Peter L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Splendid view from lapa and great hosts.

From the lapa we saw many animals (Impala (black, white and common), Nyala, Bush Buck, Kudu, Red Duiker, Dassies, Crocodiles and many birds). Hosts showed us a part of the living on a game farm, which was a great experience. They were also very helpful when electricity failed (not their fault) by making campfire, using the braai and providing several candles.

Mariaan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan J

Rustige atmosfeer. Pragtige diere en omgewing. Uitstekend toegerus. Heerlike kuier area.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Sal vreeslik graag weer daarheen gaan. Vriendelike en 'n behulpsame gasvrou. My volwasse kinders het dit net so geniet.

Kobus W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Enjoyed very much.

It was an awesome experience. Enjoyed the quiet and serene surroundings. Hosts were friendly.

Jolandi P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi P

Fantasties verby!

Ons was die afgelope naweek vir ons huweliksherdenking by Kaalvoet Koppies. Was aangenaam verras! Klompie bokke gesien sommer met die intrapslag. Dis nou regtig die ideale plek as mens net wil rus. Daar is net die een chalet en al die geriewe is net vir die chalet tot beskikking. So, dis privaat en jy is alleen. Ons wou nie huis toe gaan nie!

Frikkie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie V

Very pleasant place to stay.

Kaalvoet Koppies was a nice experience. Very quiet, beautiful nature, wild life. It is safe, not far from Brits if you need more supplies, and will recommend this place for elderly people that would like the peace and silence. The chalet and lapa are clean and comfortable.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Julie P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P

A gem close to the city. A pleasant surprise.

100% Egyptian cotton on the beds. Indescribable nature at your door step. The bird life was stunning! I even tried my hand at fishing. I would recommend Kaalvoet Koppies to anyone looking for a great getaway.

Zelda B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Gasvry. Naby Brits en ideaal vir n vinnige wegbreek. Die rustigheid en privaatheid oorweldigend.

Gasvry. Naby Brits en ideaal vir 'n vinnige wegbreek uit die stad se lawaai. Ideaal geleë.

Elanie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie D

'n Stukkie hemel.

Sjoe, waar begin ek? Kaalvoet Koppies het ons wildste drome oortref! Vanaf die bespreking was die Kaalvoet Koppies-span so behulpsaam tot ons na die naweek weer uitgeboek het. Ons is hartlik by die hek verwelkom en ook die Saterdag bederf met 'n heerlike piekniekmandjie. Die uitsig oor die dam is asemrowend en die wild loop vrylik rond en kom kuier gereeld. Die varswaterdam het ook vir baie pret gesorg en daar is beslis vis, van klein tot groot. Selfs toe ons 'n harde reënbui gehad het kon ons onder die lapa sit en die natuur bewonder. Ons sal beslis weer teruggaan.

Adri D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adri D

Stil en rustig.

Die plekkie is netjies en nie ver van die Rand af nie. Daar is net baie min om te doen op die plasie. Ons het die rustigheid en bokke by die watergat geniet, maar kinders gaan verveeld wees. Vir jou eerste aand na jou troue is dit ideaal, want jy is heeltemal alleen.

Vanaf
Vanaf R544
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R544
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodekopjes Plaas, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA959a7e07c7b64684c97952e32b7b02f9aaeb0d2c74f15108b5bcda4aeaaa95a7588087860d64f5ddc7ac2156684971994166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R544 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Roodekopjes Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.614571702234 27.734062710312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang