Kaalvoet Apartments
Beskrywing
Dié oopplan-suite het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n groot sitarea is ook beskikbaar. Daar is 'n stoep wat uitkyk oor Pearl Bay-strand en 'n draagbare braai kan voorsien word. 'n Yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei word voorsien. Daar is 2 gemaklike banke in die sitarea. Daar kan 'n ekstra bababed vir 'n kind gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R250.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktyd: nie voor 14:00 nie. Uitkloktyd: 10:00.
'n Bespreking vir 2 gaste sluit die Fynbos-kamer en die selfsorg-leefarea en kombuis in. Voeg die Seashells-kamer by vir nog 2 gaste en die Ocean-kamer vir nog 2 gaste. Bykomende fooie is van toepassing.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
Geen breekskadedeposito is vir die eenhede betaalbaar nie.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500. Ons sal dit waardeer as jy breekskade aanmeld en die items vervang.
Laat die geriewe asb. in dieselfde toestand as waarin jy dit gekry het.
Tref asb. vooraf reëlings met die eienaars indien jy beplan om gaste te ontvang.
Kaalvoet is in 'n woonbuurt geleë. Respekteer asb. die natuur ten alle tye.
Die huis het 'n alarmstelsel en die area word deur Yzerfontein Armed Response gepatrolleer.
Let asb. op dat daar nie 'n voltydse geneesheer op Yzerfontein is nie. Daar is egter 'n baie betroubare, professionele mediese nooddiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank vir 'n klein kind asook 'n badkamer met 'n stort en bad. Ander geriewe sluit 'n toegeruste kombuis, etenstafel, klein sitarea en 'n kaggel in. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 'n ekstra gas, en 'n tafel met stoele, 'n sitarea en 'n kaggel. Die buitebraai-area langs die fynbosstrook bied ook 'n pragtige see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R250.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktyd: nie voor 14:00 nie. Uitkloktyd: 10:00.
'n Bespreking vir 2 gaste sluit die Fynbos-kamer en die selfsorg-leefarea en kombuis in. Voeg die Seashells-kamer by vir nog 2 gaste en die Ocean-kamer vir nog 2 gaste. Bykomende fooie is van toepassing.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
Geen breekskadedeposito is vir die eenhede betaalbaar nie.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500. Ons sal dit waardeer as jy breekskade aanmeld en die items vervang.
Laat die geriewe asb. in dieselfde toestand as waarin jy dit gekry het.
Tref asb. vooraf reëlings met die eienaars indien jy beplan om gaste te ontvang.
Kaalvoet is in 'n woonbuurt geleë. Respekteer asb. die natuur ten alle tye.
Die huis het 'n alarmstelsel en die area word deur Yzerfontein Armed Response gepatrolleer.
Let asb. op dat daar nie 'n voltydse geneesheer op Yzerfontein is nie. Daar is egter 'n baie betroubare, professionele mediese nooddiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite front na die see en bied 'n uitsig oor die fynbos. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelstapelbed vir 2 kinders en daar is nog 'n dagbed in die leefarea. Die leefarea het oorgenoeg sitplek en 'n tafel en stoele. Daar is 'n kombuis met 'n gasstoof en -oond, ketel, elektriese braaipan, broodrooster, eierkoker, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Gaste het ook hul eie stoep met 'n tafel en stoele. 'n Draagbare braai kan op versoek voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R250.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktyd: nie voor 14:00 nie. Uitkloktyd: 10:00.
'n Bespreking vir 2 gaste sluit die Fynbos-kamer en die selfsorg-leefarea en kombuis in. Voeg die Seashells-kamer by vir nog 2 gaste en die Ocean-kamer vir nog 2 gaste. Bykomende fooie is van toepassing.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
Geen breekskadedeposito is vir die eenhede betaalbaar nie.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500. Ons sal dit waardeer as jy breekskade aanmeld en die items vervang.
Laat die geriewe asb. in dieselfde toestand as waarin jy dit gekry het.
Tref asb. vooraf reëlings met die eienaars indien jy beplan om gaste te ontvang.
Kaalvoet is in 'n woonbuurt geleë. Respekteer asb. die natuur ten alle tye.
Die huis het 'n alarmstelsel en die area word deur Yzerfontein Armed Response gepatrolleer.
Let asb. op dat daar nie 'n voltydse geneesheer op Yzerfontein is nie. Daar is egter 'n baie betroubare, professionele mediese nooddiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang