Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaalvoet Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Eduan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Heerlike naweek in 'n rustige omgewing. Ons het baie lekker gekuier en die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was besonders. Kan Kaalvoet aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Relaxed. It was beautiful and peaceful. Our privacy was respected. Beautiful sea view and surrounded by Fynbos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Thank you for your lovely review, Marion. We would love to welcome you back next year!

Ian R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Awesome! Great time and view! Just so relaxing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Thank you for your lovely review Ian. You are welcome back anytime!

Carin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Lieflike plek met alles wat jy nodig mag hê. Die buite braai- en kuierplek is baie gerieflik met 'n pragtige uitsig. Naby genoeg dat jy die branders kan hoor. Daar is besonderse aandag aan al die moontlike behoeftes gegee wat dalk kan opkom. Die ontvangs was baie vriendelik en het graag info gedeel wat vir ons belangrik kon wees. Ons het baie lekker gebly en sal verseker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Baie dankie vir jou pragtige review Carin. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer kuier.

Robbie Q
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Peaceful and comfortable. Kaalvoet Villa was very welcoming and comfortable for our family of five. The views were beautiful and the indoor Braai was enjoyed. Attention to detail was welcome and the solar. System was appreciated during load shedding. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Thank you for your lovely review Robbie. We would welcome you and your family back anytime.

Shaida J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Dit was 'n lieflike huis. Pragtige see-uitsig. Gina het ons baie goed verwelkom en het sommer tuis gevoel. Baie rustige woonbuurt. Ons het ons baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Griselda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Ekstra moeite gedoen, baie dankie. Pragtige ligging en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Griselda. Julle is enigetyd weer welkom.

Mary-anne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Excellent, peaceful, great views. We stayed in Ocean, it was more than well equipped, had a wonderful sea view, Frieda was lovely, she has a little book of great restaurant suggestions. Beautiful garden, it was very relaxing. Wifi was excellent! We had a lovely stay and I'd definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Thank you for your lovely review Mary-Ann. You are so welcome to come again. Glad you enjoyed it.

Elsa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was 'n heerlike wegbreek en ons het lekker gerus. Ons was aangenaam verras met Kaalvoet. Frieda was so vriendelik en het ons 'n paar keer geskakel om met ons die aanwysings te bespreek. Die akkommodasie is 100% volledig, daar kort absoluut niks nie en alles is pragtig en 'n mens voel lus om daar te bly. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en ons gaan vir ons vriende daarvan vertel. Ons het heerlik ontspan en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Baie dankie vir julle pragtige review Elsa. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA278cd2c1094b03cad24eedbdcdbb7c9fffcb0e821738db3b139ed7a8b4e934ed77210b799db036dbc53ece2b896181e3d611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 9 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.366314547825 18.168477863073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang