Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaalvoet Apartments

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kaalvoet Apartments is 'n ten volle selfstandige luukse vakansiehuis wat in Yzerfontein geleë is met 4 en suite-slaapkamers wat Fynbos, Seashells, Ocean en Kaalvoet Villa insluit. Akkommodasie tussen 2 en 6 mense. Die verblyf bied DStv, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Gaste het ook 'n privaat braai-area langs die woonstel en die huis het sonkrag sodat jy nie in die donker gelaat sal word tydens beurtkrag nie.
 
Fynbos is 'n volledig selfstandige woonstel en is ruim en smaakvol gemeubileer. Dit het 1 privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n klein sitarea met 'n kaggel. Die oopplan-kombuisarea het 'n oond, stoof en eetkamertafel en stoele.  

Seashells is 'n oopplan, luukse kamer wat na die see kyk en het 'n koninggrootte-bed wat slaapplek vir 2 mense bied. Die koninggrootte-bed kan op versoek in enkelbeddens omskep word. Privaat badkamer met 'n stort en 'n ruim sitarea. Toegerus met sy eie ketel, mikrogolf, yskassie en 'n patio met 'n tafel en stoele.
 
Ocean is 'n oopplan, luukse kamer wat na die see kyk en het 'n koningingrootte-bed wat 2 mense akkommodeer. Privaat badkamer met 'n stort en 'n ruim sitarea. Toegerus met sy eie ketel, mikrogolfoond, yskassie en 'n patio met 'n tafel en stoele.

Die Kaalvoet Villa is 'n vakansiehuis op die boonste verdieping en bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koninggrootte-bed, stapelbed en 1 kinderstapelbed. Slaapkamer 2 beskik oor 'n koningingrootte-bed. Slaapkamer 3 beskik oor 'n koningingrootte-bed en slaapkamer 4 beskik oor 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n braai en kaggel, 'n ruim sitkamer, WiFi, DStv en 'n eetkamer in.
 
Dit is net 150 m van die see af met 'n pragtige uitsig oor die Pearl Bay-strand asook die fynbos-area langs die huis.
 
Yzerfontein het 'n paar restaurante wat ontbyt en aandete bedien. Die dorp is aan die ongerepte Weskus geleë. Doendinge in die area sluit walviskyk in die seisoen, staproetes en 4x4-ritte, voëlkyk, wildkyk, wynproe, seilplankry, vlieërbranderry, visvang, duik en gholf in. In die lente van elke jaar is die Weskus bedek met veldblomme, en plaaslike en internasionale besoekers kom om hierdie besienswaardigheid te ervaar.

Neem asseblief kennis dat die eiendom nie troeteldiervriendelik is nie, aangesien die eiendom nie toegemaak is nie. Daar is Rooikat wat in die omgewing ronddwaal.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Eduan N
Saam met lewensmaat
5.0
Salig Geen probleme gehad nie.
Mei 2024
Phillie V
Saam met vriende
5.0
Heerlike naweek in 'n rustige omgewing. Ons het baie lekker gekuier en die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was besonders. Kan Kaalvoet aanbeveel...
Sien meer
Feb 2024
Marion A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed. It was beautiful and peaceful. Our privacy was respected. Beautiful sea view and surrounded by Fynbos.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Ian R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Great time and view! Just so relaxing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Carin M
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike plek met alles wat jy nodig mag hê. Die buite braai- en kuierplek is baie gerieflik met 'n pragtige uitsig. Naby genoeg dat jy die branders k...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaalvoet Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA278cd2c1094b03cad24eedbdcdbb7c9fffcb0e821738db3b139ed7a8b4e934ed77210b799db036dbc53ece2b896181e3d611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 9 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.366314547825 18.168477863073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang