Kaap Mooi Luxury Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belle Ombre-weg 16, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Kaap Mooi Luxury Guest House is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Tamboerskloof in Kaapstad. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf aan sake- en vakansiereisigers.
Die gastehuis bied individueel versierde kamers wat elkeen met 'n gemaklike bed toegerus is. Daar is 'n en suite-badkamer wat óf 'n bad óf 'n stort het. Elke kamer het gratis WiFi en badkamergeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem of in die sitkamer met 'n boek ontspan. Spa-behandelings word in die behandelingskamer aangebied. Veilige parkeerplek is binne beskikbaar.
Tamboerskloof is een van die oudste woonbuurte in Kaapstad en bied pragtige uitsigte van die baai, Leeukop en die berg. Dit is 'n gewilde voorstad naby baie aktiwiteite en besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 84
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Belle Ombre-weg 16, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Tamboerskloof Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belle Ombre-weg 16, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang