Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaap Se Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-straat 11, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaap Se Rus bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Morgenster Heights, Brackenfell. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n gesin, sakereisiger of alleenreisigers.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Hierdie leefarea het ook 2 enkelbeddens en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Die ligging van hierdie huis is naby 2 winkelsentrums, Hoërskool Brackenfell en Laerskool asook Cape Gate Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Robyn-straat 11, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaap Se Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-straat 11, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90db9a181d49c53ae7e5eeb750a77e36a62ad97aff532a411a9c04772ba1a811e5f1b89d8603ac9a90bc0fc5137540c0f4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Robyn Street Morgenster Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.865245945653 18.690667228836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang